Rousseau: 228 books

Cover of Skarlaken
by Irma Venter
Language: Afrikaans
Release Date: September 7, 2015

Haar pa het buite gaan asemskep toe hy haar gesien het. Die boonste laag van die pan was gevries ná die vorige nag. Dit het onder sy voete gekraak en fyn spinnerakke gemaak soos hy geloop het. Versigtig al nader aan die rooi fiets en die vrou wat op haar sy, halflyf – presies halflyf – in die...
Cover of Die verdwyning van Billy Katz
by Chris Karsten
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2015

Moordspeurder Ella Neser is terug. Erg hees en met ’n bewing in haar hande wat sy nie vir kolonel Silas Sauls kan wegsteek nie. Maar sy is verbete om haar ou self te herwin. Wanneer sy aangesê word om die spoor te vat van vier geamputeerde voete, ontmoet sy die onkonvensionele oud-speurder Lou...
Cover of Die vrou in die blou mantel
by Deon Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: November 6, 2017

Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, “narcissist, psycho, real arsehole”, is besig met sy gewone onheilighede....
Cover of 7 Dae
by Deon Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: March 6, 2016

Ek sal elke dag ʼn poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla, lees die dreigbrief aan die SAPD. En dan begin hy. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar’s geen motief nie, geen leidrade, net ʼn reeks naakfoto’s,...
Cover of Infanta
by Deon Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: November 7, 2014

“My naam is Bennie Griessel en ek is ’n alkoholis.” “Hallo, Bennie,” sê die twee en dertig stemme in ’n blymoedige koor. “Ek het gisteraand ’n bottel Jack Daniel’s uitgesuip en my vrou geslaan. Sy het my vanoggend uit die huis uit gesit. Ek is nou een dag sonder drank. Ek is hier...
Cover of Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale
by Deon Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: August 6, 2015

Deon Meyer se Bottervisse in die jêm was só gewild dat dit keer op keer herdruk is. Hier is dié lekkerleesverhale nou in ’n splinternuwe, hersiene gedaante. Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale sluit boonop vyf verhale in wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder meer die titelverhaal...
Cover of Prooi
by Deon Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: October 8, 2018

Kapteins Griessel en Cupido wil van meet af aan nie dié docket hê nie. Die een van Johnson Johnson, oud-poliesman, sy lyk gekry langs die treinspoor anderkant Drie Susters. Want die saak is weke oud. Yskoud. Opgeneuk deur die SAPD, afgedwing op die Valke. Twee passasiers op die wêreld se luuksste...
Cover of Koors
by Deon Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: July 19, 2016

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes –...
Cover of Die dood van 'n goeie vrou
by Chris Karsten
Language: Afrikaans
Release Date: October 10, 2016

Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en ​meer onlangs, Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van ’n raaiselagtige moord. In ’n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee en weldoener van die gemeenskap, dood gevind met engelvlerke aan....
Cover of Skoenlapper
by Irma Venter
Language: Afrikaans
Release Date: June 10, 2012

Alex het ’n teorie oor chaos. Waar hy ook al gaan, volg dit hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By ’n troue iewers tussen Dar es Salaam en Arusha ontmoet Alex vir Ranna, ’n vryskutfotograaf met ’n bos swart krulhare, ’n t-hemp wat sê Dr. Seuss is altyd...
Cover of Onsigbaar
by Deon Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: May 30, 2012

Lemmer se Eerste Algemene Wet: Moenie betrokke raak nie. Hy pas dit veral toe in sy werk as vryskut-lyfwag by Body Armour, waar hy laag af is op die pryslys, want hy’s die een met die kriminele rekord, die gebrekkige sosiale vaardighede en die baie kort humeur. Wanneer die mooi, ryk Emma le Roux...
Cover of Charlize

Charlize

Life's one helluva ride

by Chris Karsten
Language: English
Release Date: September 1, 2011

As a young girl Charlize Theron saw Darryl Hannah in Splash and she was convinced that she would make a better mermaid. Ever since, she has pursued her dream with single-minded obsession. Prize-winning author Chris Karsten traces Charlize’s meteoric rise from a smallholding in South Africa to the...
Cover of In Bushveld and Desert

In Bushveld and Desert

A Game Ranger's Life

by Christiaan Bakkes
Language: English
Release Date: April 28, 2011

At 42, Chris Bakkes has led the kind of life of which most people can only dream. In Bushveld and Desert offers a fascinating account of time spent in several wilderness areas in Southern Africa.
Cover of The Twinkling of an Eye

The Twinkling of an Eye

A Mother's Journey

by Sue Brown
Language: English
Release Date: July 3, 2017

What's a mother to do when her high-achieving boy - adored by his close-knit family and private school community - turns bully overnight? How is she to know that his sudden headaches and vomiting are far more serious than all the doctors insist? 'The Twinkling of An Eye' ​is the true, life-affirming...
1 2 34 5 6 7 8 9 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy