Die 8 pilare van uitnemendheid

Nonfiction, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement, Success
Cover of the book Die 8 pilare van uitnemendheid by John C Maxwell, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John C Maxwell ISBN: 9781415322215
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 5, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John C Maxwell
ISBN: 9781415322215
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 5, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Die meeste van ons wil graag uitstekend wees. Ons is gretig om sukses te behaal en om goeie leiers te wees. Maar hoe presies kan ’n mens goeie leierskapskwaliteite ontwikkel, en wat moet ’n mens doen om werklik suksesvol te wees? Weet jy watter stappe jy moet doen om in die regte rigting te beweeg? Die 8 pilare van uitnemendheid bring twee van John C. Maxwell se gewildste gidse tot uitmuntende prestasie bymekaar: Die 4 pilare van leierskap en Die 4 pilare van sukses. Hierdie gerieflike enkelvolume uitgawe is ’n moet-lees vir enigeen wat hul potensiaal verder wil ontwikkel en leer hoe om kop en skouers bo die res uit te staan. Dit beantwoord vrae soos: • Hoe kan ek in my loopbaan groei? • Waarop moet ek my tyd en my energie fokus? • Hoe vaardig is ek in my werk? • Hoe kan ek vertroue wek by ander? • Hoe kan ek ander inspireer om uit te blink? • Hoe kan ek my invloed uitbrei? Elkeen van die 8 pilare verteenwoordig ’n kernstap in die reis na uitnemendheid: Die 4 pilare van leierskap • Verhoudings – om werklik met ander te konnekteer • Leierskap – om ander te beïnvloed • Toerusting – om ander mense se potensiaal te ontwikkel • Gesindheid – die noodsaaklikste bestandeel van sukses Die 4 pilare van sukses • Mentorskap – om ander te help om vooruit te gaan • Selfverbetering – verbeter jou lewe, verbeter jouself • Sukses – oorkom hindernisse wat jou andersins daarvan weerhou om sukses te behaal • Spanwerk – talent wen wedstryde, maar spanwerk wen kampioenskappe Die 8 pilare van uitnemendheid is die gids vir enige vooruitstrewende leier of presteerder.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Speel en leer saam met Ben en Lisa by John C Maxwell
Cover of the book Tweets for My Friend (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Vriende van Jesus (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Eet daai koekie … koop daai skoene by John C Maxwell
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Die Boodskap (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book 101 Prayers for My Son (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by John C Maxwell
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Ma-wees met selfvertroue (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book LIRA (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Questions God Asks Us by John C Maxwell
Cover of the book A Classic Collection on Prayer (eBook) by John C Maxwell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy