Die naakte feite (eBoek)

Vrae wat jou ouers hoop jy nooit oor seks sal vra nie

Kids, My Family, My Feelings, My Friends, Health and Daily Living, Religion, Christianity, Social Issues
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter ISBN: 9781431611164
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
ISBN: 9781431611164
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Almal praat, dink en wonder oor seks, veral tieners. En tog is dit die één ding waaroor hulle nie maklik met hulle ouers kan praat nie. In DIE NAAKTE FEITE kom ervare beraders en leraars Jimi le Roux en Timothy Kieswetter, kenners op die gebied van seksuologie, Bybellering en pastorale bediening, tot almal se redding met eerlike, reguit en Bybelsgebaseerde antwoorde op 56 werklike vrae wat tieners vra, soos: “Wanneer is mens reg vir seks?” en: “Wat sê die Bybel oor gay-wees?” Die vrae is in ses sinvolle afdelings verdeel, insluitend: Vrae oor ’n seun se liggaam, vrae oor ’n meisie se liggaam, vrae oor seks self en vrae oor verhoudings en seks. Die boek bevat ook ’n alfabetiese indeks met kort definisies en ’n lys met webtuistes en noodnommers waar tieners hulp kan kry in noodsituasies. DIE NAAKTE FEITE gee vir tieners die regte gereedskap om die regte keuses te maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Juwele uit God se skatkamer by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Blessings for Little Ones (eBook) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Destined for Growth by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Beloftes vir 'n nuwe dag (eBoek) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Speel en leer saam met Ben en Lisa by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Not Do But Done (eBook) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Die Bybel NLV NT (eBoek) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Victory (eBook) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Men (eBook) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Deurdrenk my met liefde by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Words of Jesus for Guys (eBook) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
Cover of the book Liefde vir elke dag (eBoek) by Jimi Le Roux, Timothy Kieswetter
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy