n Nuwe man teen Vrydag (eBoek)

Verander jou man se gesindheid, gedrag en kommunikasiestyl in 5 dae

Nonfiction, Family & Relationships, Relationships, Marriage, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Nuwe man teen Vrydag (eBoek) by Kevin Leman, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kevin Leman ISBN: 9781431604234
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 30, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Kevin Leman
ISBN: 9781431604234
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 30, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Wonder jy wat geword het van die Prince Charming met wie jy getrou het? Hy ignoreer jou, help jou met niks en sit permanent vasgenael voor die TV. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr. Kevin Leman het raad! Hy kan jou met ’N NUWE MAN TEEN VRYDAG help om die sensitiewe, romantiese en behulpsame man te kry waarvan jy nog altyd gedroom het – binne vyf dae. Die vyfdag-plan wat julle lewe radikaal kan verander in ’n neutedop: • Maandag: Werk saam ten spyte van julle verskille. • Dinsdag: Ontdek wie jou man regtig is, en leer hoe om te kommunikeer sodat hy jou behoeftes raaksien. • Woensdag: Vind uit hoe om te praat sodat jou man regtig sal luister, en hoe om te luister sodat jou man regtig sal praat. • Donderdag: Wat laat jou man geliefd voel? • Vrydag: Ontdek hoe om jou man se hart oop te sluit en jou liefdeslewe radikaal te verander. Dié boek bevat ook ’n kort opsomming van die hoofpunte, ’n vraelys en ’n bonusafdeling vir ernstiger huweliksprobleme.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Soos saad op die wind by Kevin Leman
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Vind rus in God se liefde by Kevin Leman
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book 52 wenwenke vir ouers (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Joseph and His Brothers (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Lewe met vreugde by Kevin Leman
Cover of the book Om vry te wees (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book My Little Book of Promises (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Vreugde-vrou (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Staan sterk in n wankelende wereld (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book 10 minute tot kragtige gebed (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Daniel Obeys God (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Kevin Leman
Cover of the book Dit gebeur met ander by Kevin Leman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy