Die Poort 3: Helers

Kids, Fiction, Fantasy and Magic, Teen, Fiction - YA, Fantasy
Cover of the book Die Poort 3: Helers by Nelia Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nelia Engelbrecht ISBN: 9780624077541
Publisher: Tafelberg Publication: February 6, 2017
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Nelia Engelbrecht
ISBN: 9780624077541
Publisher: Tafelberg
Publication: February 6, 2017
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Dan glimlag Leonardo. “Nou ja, love and greetings. Soos ek gesê het, ek sal mooi na jou meisie kyk terwyl ons in Italië is.” Hy begin wegstap. “Kom jy, Kali?” roep hy oor sy skouer. “Ek dink nie ons sal mekaar weer sien voor ons lughawe toe ry nie.” Ek soen Zak sag op sy wang. “Ek mis jou al klaar.” Hy gryp my hand toe ek omdraai om weg te stap. “Kali, ek is lief vir jou en ek sal nie toelaat dat iets . . .” Hy bly vir ’n sekonde stil, sy oë op Leonardo se rug, “. . . of iemand tussen ons kom nie.” “Niks sal ooit tussen ons kom nie, Zak,” is my laaste woorde voor ek agter Leonardo aan drafstap. Die Nuwelinge word na Venesië ontbied om voor die Internasionale Raad van Bewakers te verskyn. Selfs in die Bewakersvesting op Poveglia is hulle uitgelewer aan die Ander en word Kali se Helerskrag, maar ook haar lojaliteit, tot die uiterste beproef.

More books from Tafelberg

Cover of the book Home Invasioin by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Roep van die woestynwind by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Terug na Kolkbaai by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Huise van klei by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Baas van Babilon by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Meisie in die reën by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Hartklop Omnibus 1 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Grenslose liefde by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Die boek van Ester by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Die uurglas loop leeg by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Sondag van die silwersee by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Hartland by Nelia Engelbrecht
Cover of the book 'n Reënboog vir Aralie by Nelia Engelbrecht
Cover of the book Winde van herinnering by Nelia Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy