Die uitdaging (eBoek)

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Die uitdaging (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781431604135
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 15, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781431604135
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 15, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans

Bailey Flanigan se droom om ’n danser en aktrise in New York te wees, is besig om bewaarheid te word, terwyl Cody ’n klein hoërskool-voetbalspan afrig – op én van die veld af. Maar sonder dat hulle die geleentheid het om hul drome met mekaar te deel, kan nie een van hulle ware vervulling ervaar nie. Kan die afstand tussen hulle daartoe lei dat hulle gevoelens vir mekaar behoue bly? Of gaan Cody leer om ander mense te soek met wie hy sy geluk kan deel? En wanneer ’n tragedie plaasvind, wie sal daar wees om troos te verskaf in ’n tyd van verlies? Soos wat Cody se verlede hom inhaal, moet hy leer om te vra vir hulp of die risiko loop om homself heeltemal van ander te onttrek. Bailey en Cody leer in DIE UITDAGING belangrike lewenslesse. Hierdie meesleurende liefdesverhaal is die tweede boek in die BAILEY FLANIGAN-reeks met karakters uit Karen Kingsbury se Baxter-familie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Anchors Set You Free by Karen Kingsbury
Cover of the book Onthou jy my? by Karen Kingsbury
Cover of the book The Need to be Right (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Men (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Walking in Grace (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book My Little Book of Promises (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book 101 gebede vir my dogter (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Karen Kingsbury
Cover of the book Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Karen Kingsbury
Cover of the book Lists for Living by Karen Kingsbury
Cover of the book Kies liefde ... (Gebedeboek) (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Bestem vir geestelike groei by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy