Errol Tobias: Suiwer Goud

Biography & Memoir, Sports
Cover of the book Errol Tobias: Suiwer Goud by Errol Tobias, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Errol Tobias ISBN: 9780624071907
Publisher: Tafelberg Publication: August 18, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Errol Tobias
ISBN: 9780624071907
Publisher: Tafelberg
Publication: August 18, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Errol Tobias se insluiting in die Springbokspan was dadelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok-rugbyspeler - te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf sy kinderdae tot die groot oomblikke in die Groen-en-goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid. Die waarheid agter legendariese en berugte rugbywedstryde word onthul, soos die Suid-Amerikaanse toer waar Tobias 'n wêreldrekord gebreek het, en die rampspoedige Nieu-Seeland-toer waar protesaksie teen die Springbokspan oorweldigend geword het. Hy skryf oor sy hegte vriendskap met mede-Springboklegende Rob Louw, en die onwrikbare ondersteuning van Danie "Dok" Craven. Hier is ook Tobias se mening oor vandag se kwotastelsels. Baie ander mense het al hul opinie oor Errol Tobias en sy rol in Suid-Afrikaanse rugby gelewer. Hier is sý kant van die saak.

More books from Tafelberg

Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Errol Tobias
Cover of the book Satan van Zimbabwe by Errol Tobias
Cover of the book Ettie Bierman Keur 5 by Errol Tobias
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Errol Tobias
Cover of the book Die winskopie by Errol Tobias
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Errol Tobias
Cover of the book 'n Hap van die appel by Errol Tobias
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 4 by Errol Tobias
Cover of the book 'n Reënboog vir Aralie by Errol Tobias
Cover of the book Tuiskoms by Errol Tobias
Cover of the book Ver pad na Königsee by Errol Tobias
Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Errol Tobias
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Errol Tobias
Cover of the book Speurhond Willem en die wilddiewe by Errol Tobias
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Errol Tobias
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy