God is nie kwaad vir jou nie (eBoek)

Jy kan sy liefde, aanvaarding en vergifnis ervaar

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book God is nie kwaad vir jou nie (eBoek) by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415327210
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415327210
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans

Toe topverkoperskrywer, Joyce Meyer, ‘God is nie kwaad vir jou nie’ op Facebook geskryf het, het sy sekerlik nie verwag dat haar woorde soveel reaksie van dankbaarheid en verligting sou ontlok nie. As daar een ding is wat mense broodnodig het om te hoor is dit die volgende: God is lief vir jou. Hierdie onderwerp vorm die grondslag vir haar nuwe vrystelling God is nie kwaad vir jou nie, waarin sy dieper delf in ’n kwessie waarmee baie Christene worstel – hoe versoen mens die idée van God as ’n liefdevolle ouer en ’n streng regter. God is nie kwaad vir jou nie sal diegene help wat nog nie waarlik God se liefde ervaar het nie, omdat hulle bang is vir sy woede en verwerping. Joyce verken die oorsprong van hierdie verwarring, sodat sy liefde op ’n nuwe vlak ondervind kan word. Onderwerpe sluit in: • Perfeksionisme en goedkeuring • Die pyn van verwerping • Skuldgevoelens en skaamte • Om jou potensiaal te ontwikkel • Hardloop na God toe, nie weg van hom af nie • Raak gemaklik met God ‘Glo dat God jou liefhet en dat hy gereed is om jou genadig te wees en volkome te vergewe. Glo dat God ’n plan vir jou lewe het. Glo dat God nie vir jou kwaad is nie!’

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The God I Have Come to Know (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Leef met selfvertroue by Joyce Meyer
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Ingrypende genade (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Take Charge in Times of Challenge by Joyce Meyer
Cover of the book He Restores My Soul by Joyce Meyer
Cover of the book Om bly te wees (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by Joyce Meyer
Cover of the book Die krag van onstuitbare geloof (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Geliefde Rebel by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy