Herlewing deur omgeegroepe

Verdiep geestelik deur omgeegroepe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Herlewing deur omgeegroepe by Dirkie Van der Spuy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirkie Van der Spuy ISBN: 9781415310663
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Dirkie Van der Spuy
ISBN: 9781415310663
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
God se plan vir Moreletapark-gemeente was duidelik: Hy wou geestelike verdieping teweegbring wat sal uitreik en die wêreld rondom beïnvloed en verander. Sy plan was om omgeegroepe wat die ruimte en struktuur sou skep waar die Heilige Gees vrylik kon begin beweeg om mense se lewens dramaties te verander. Op 8 Augustus 1988 is die eerste omgeegroep in die gemeente gebou. Ongeveer tien jaar later het die sowat 200 mense en 20 groepe uitgebrei to meer as 3000 mense wat weekliks in meer as 220 omgeegroepe beyeenkom. Dit was God se antwoord op gebede wat opgegaan het vir vernuwing en geestelike groei. Kleingroepe lê God na aan die hart. Dit is deel van sy plan vir die organisasie van sy kerk. Al die seen wat omgeegroepe in Moreletapark-gemeente gebring het, maak dat elke gemeente met geloof en oortuiging opgeroep kan word om God te vertrou om ware koinonia in sy kerk te herstel.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book A Journey through Loss (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Die kleur van verlange by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Vreugde-vrou (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Fathers and Sons (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Waiting on God (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Embrace Life with Both Hands (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Lloyd Cele by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Sewe gebede wat jou lewe vir altyd sal verander by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book n Nuwe dagbreek (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Goeie nuus vir elke dag (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Tweets for My Friend (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book ’n Leier soos Jesus by Dirkie Van der Spuy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy