Woede is 'n keuse (eBoek)

Hoe om 'n kragtige emosie op 'n gesonde manier te hanteer

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by Gary Chapman, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Gary Chapman ISBN: 9781431603619
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 22, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Gary Chapman
ISBN: 9781431603619
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 22, 2010
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Die lewe is vol frustrasies – sommige groot en ander klein. Nie almal wil dalk elke dag ontplof nie, maar dit is maklik om vol woede en bitterheid te word wanneer ’n mens daagliks met teleurstelling, seer, verwerping en verleentheid gekonfronteer word. In WOEDE IS ’N KEUSE bied dr. Gary Chapman nuttige en soms verrassende insig oor hoekom ’n mens kwaad word en wat daaromtrent gedoen kan word. Die skrywer gebruik voorbeelde uit die werklike lewe en getransformeerde lewens en verhoudings om die volgende konsepte te verduidelik: - Herken die verskil tussen “goeie” en “slegte” woede. - Gebruik woede om jou tot positiewe verandering aan te spoor. - Raak ontslae van langtermynafguns. - Leer jou kinders hoe om woede te hanteer. In WOEDE IS ’N KEUSE sal die leser besef dat woede onvermydelik is, maar dit hoef nie jou lewe te oorheers nie. Woede kán positief gebruik word.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Creating Winners in the Workplace (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by Gary Chapman
Cover of the book Seisoene van die hart by Gary Chapman
Cover of the book Starting the Journey (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book A Man without Ambition (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees (eBoek) by Gary Chapman
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Gary Chapman
Cover of the book Let's Both Win (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book Saving Zimbabwe by Gary Chapman
Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by Gary Chapman
Cover of the book Living in His light (eBook) by Gary Chapman
Cover of the book Kind van die lig by Gary Chapman
Cover of the book Living in God's Love by Gary Chapman
Cover of the book Jy kan weer begin (eBoek) by Gary Chapman
Cover of the book Living in the Light (eBook) by Gary Chapman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy