Dink Reg, leef met vertroue

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Dink Reg, leef met vertroue by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415321874
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415321874
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In Dink reg, leef met vertroue, die heel eerste geskenkboek-reeks van sy soort in Afrikaans, het topverkoperskrywer Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap: ‘God het ’n groter plan met jou lewe as wat jy ooit kan dink.’ Joyce is die skrywer van meer as 70 inspirerende boeke en in hierdie geskenkboek bespreek sy hoe ’n positiewe gesindheid en vertroue in God jou kan lei na ’n lewe van hoop. Sy moedig lesers aan om elke dag positief te wees, ongeag van hul omstandighede. Deur die Een te ken wat weet wat die toekoms vir ons inhou kan ons elke negatiewe ding in ’n positiewe glimlag omskep. God is getrou en het ’n plan met elke een van ons se lewe. Dink reg, leef met vertroue is verdeel in ses afdelings: • Die krag van positiewe denke • Die stryd teen denke • ’n Hart wat hinder • Die krag van ’n nuwe hart • Die krag van ’n positiewe hart • Neem God se gesindheid aan Die lewe kan vol negatiewe dinge wees, maar Dink reg, leef met vertroue sal lesers aanmoedig om positief te leef. Dit sal hul leer om God se gesindheid aan te neem. Wanneer ons leer om positief op God en al sy beloftes te fokus, sal ons enige hindernis kan oorkom!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book My Favorite Bible Storybook for Toddlers (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Joyce Meyer
Cover of the book Invitations to Abundant Life by Joyce Meyer
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die Kans by Joyce Meyer
Cover of the book A Mustard Seed (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Fathers and Sons (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Viooltjies vir my vriendin (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Joyce Meyer
Cover of the book Daily Light by Joyce Meyer
Cover of the book Here, ek weet U luister (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by Joyce Meyer
Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy