Waar engele wandel (eBoek)

Fiction & Literature, Religious, Contemporary Women
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415329399
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415329399
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Die eerste boek in ’n splinternuwe reeks, Engele op ’n missie, verskyn uit New York Times topverkoperskrywer, Karen Kingsbury, se pen. Waar engele wandel handel oor tweede kanse –’n dramatiese storie oor ’n uitgediende bofbalspeler, die meisie wat hy agtergelaat het en die wonderwerke wat beide van hulle kan red. Wanneer Tyler Ames, voormalige bofbalster, ’n besering opdoen wat sy bofballoopbaan beëindig, is hoe hy sy lewe kan laat terugkeer na wat dit voorheen was, al waaraan hy kan dink. Hy het reeds almal vir wie hy lief was, verloor op sy pad na roem. Net wanneer dit lyk of dinge besig is om te draai, bereik Tyler sy allerlaagste punt. Intussen het sy enigste ware liefde, Sami Dawson, wat aan die anderkant van die land woon, reeds aanbeweeg. ’n Reeks klein wonderwerke lei Tyler na ’n onderhoudswerk by ’n aftree-oord en ’n vriendskap met Virginia Hutcheson, ’n ouer vrou met Alzheimer-siekte, wat vreemd genoeg die antwoorde mag hê wat hy so desperaat na soek. ’n Span Engele op ’n missie gaan op ’n sending om hoop te herstel vir Tyler, Sami en Virginia. Kan hierdie klein en skynbaar niksbeduidende dade van die ongesiende engele genesing en bevryding bring? En kan die woorde van ’n vreemdeling verlore liefde weer laat ontvlam? Elke reis begin met ’n eerste tree. Dit is tyd vir die sending om te begin ...

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die Brug by Karen Kingsbury
Cover of the book Die krag van gebed in jou lewe (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die huweliksdaad (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Love that Heals by Karen Kingsbury
Cover of the book God van wonders (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Jy kan weer begin (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Speel en leer saam met Ben en Lisa by Karen Kingsbury
Cover of the book Tweets for My Friend (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Soos sagte kerslig (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Die hart van Kersfees (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy