JY maak saak (eBoek)

Whatever ... en ander verskonings wat nie gaan werk nie

Nonfiction, Family & Relationships, Adolescence, Kids, Religion, Christianity
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by Paige Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Paige Omartian ISBN: 9781431611355
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 5, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Paige Omartian
ISBN: 9781431611355
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 5, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Wie het gesê jy kan niks doen nie net omdat jy jonk is? Hou op om jou lewe te vermors! Volg jou drome! Dít is Paige Omartian se boodskap aan jongmense in JY MAAK SAAK. Paige Omartian, skoondogter van New York Times-topverkoper-outeur Stormie Omartian, vertel hoe haar stryd teen kanker haar geleer het hoe kosbaar die lewe is. Sy wil jongmense wys dat hulle ’n verskil kan maak, want God het ’n doel vir elkeen en daar is nie ’n ouderdomsbeperking op nie. Sy moedig jongmense aan om: • te besef God gee vir hulle unieke vaardighede • te verstaan dat hul lewe ’n Goddelike doel het • hulleself toe te rus om uitdagings aan te pak • hul passies uit te leef en te leer om ander te dien Paige vertel merkwaardige verhale van jongmense wat vir niks teruggestaan het nie. Sy wys ook haar persoonlike foto’s en lesers kan ook haar webtuiste besoek vir ekstra foto’s, video’s en liedjies wat by die boek aansluit. JY MAAK SAAK sal jongmense se harte aanraak en inspireer om hul grootste drome te oortref.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Lighten Up (eBook) by Paige Omartian
Cover of the book Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by Paige Omartian
Cover of the book Bybelstudie vir omgeegroepe by Paige Omartian
Cover of the book Bevry jou huis en suiwer jou stamboom by Paige Omartian
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book Dié kant van die hemel by Paige Omartian
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Paige Omartian
Cover of the book LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book Ontmoet God elke oggend (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Paige Omartian
Cover of the book LIRA (eBook) by Paige Omartian
Cover of the book Die binnekamer (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book My Little Book of Prayers (eBook) by Paige Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy