Bevry jou huis en suiwer jou stamboom

Raak ontslae van demoniese invloede en jare lange onderdrukking

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Bevry jou huis en suiwer jou stamboom by Perry Stone, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Perry Stone ISBN: 9781415320655
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 5, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Perry Stone
ISBN: 9781415320655
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 5, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Ervaar jou gesin ernstige geestelike aanslae? Wens jy dalk jy was deel van ’n ander familie? Het jy ‘slegte DNS’ by een van jou voorouers geërf? Ons huise behoort plekke van veiligheid en liefde te wees, maar demoniese aktiwiteit en hindernisse maak hulle gereeld plekke van konflik, ontevredenheid en ontnugtering. Bevry jou huis en suiwer jou stamboom ontmasker die kern van hierdie moeilikhede en wys ons hoe om ons huise en gesinne van demoniese invloede en oorerflike onderdruk¬king te bevry. Met sy unieke kombinasie van Bybelkennis en geestelike insig lê Perry Stone die metodes en strategieë wat Satan gebruik om families aan te val bloot. Ontdek alles wat jy moet weet om sterk teen hom te staan, soos: Hoe Satan sy slagoffers van kleins af kies Hoe om vervloekte items gou uit jou huis te verwyder Hoe om te voorkom dat Satan na jou huis terugkeer Die rede waarom drie-uur in die oggend ’n aansluiting maak met die geesteswêreld Hoekom ons ’n stryd teen atmosferiese oorlog voer en hoe om dit te verander Bevry jou huis en suiwer jou stamboom is ’n moet-lees vir almal wat praktiese hulpmiddels soek om hul huise te reinig en hul families van donkerte en swaarkry terug te draai na die lig van God.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Somer (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Perry Stone
Cover of the book ... Into the Light (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Words of Jesus for Guys (eBook) by Perry Stone
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Gewete van klip (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Tweets for My Tweetheart (eBook) by Perry Stone
Cover of the book 10 minute tot kragtige gebed (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Perry Stone
Cover of the book 101 dagstukke vir tieners (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Every Day Filled with Grace by Perry Stone
Cover of the book Beloftes vir 'n nuwe dag (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Perry Stone
Cover of the book God Listens to You by Perry Stone
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy