101 dagstukke vir laerskolers (eBoek)

... wat bly is oor die Here se goedheid

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Meditations, Kids, Religion, Christianity
Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by Johan Smith, Helena Smith, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Johan Smith, Helena Smith ISBN: 9781431608645
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 18, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Johan Smith, Helena Smith
ISBN: 9781431608645
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 18, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Kinders kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan en Helena Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAGSTUKKE VIR LAERSKOLERS is spesifiek op kinders gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP, ’n oordenking, inspirerende aanhaling en ’n gebed vir elke dag. ’n Wye verskeidenheid temas lei kinders in hul daaglikse wandel: Kies jou vriende reg, lof aan God, God is altyd daar om jou te help, hoop, vergifnis, dankbaarheid, vind jou vreugde in God en tel jou woorde. Aan die einde van die boek is daar ook plek vir die kind om sy of haar eie lofpsalm te skryf. Elke kind sal hierdie dagboek geniet en kan weet dat die Here hulle spesiaal liefhet.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Kinders kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan en Helena Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAGSTUKKE VIR LAERSKOLERS is spesifiek op kinders gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP, ’n oordenking, inspirerende aanhaling en ’n gebed vir elke dag. ’n Wye verskeidenheid temas lei kinders in hul daaglikse wandel: Kies jou vriende reg, lof aan God, God is altyd daar om jou te help, hoop, vergifnis, dankbaarheid, vind jou vreugde in God en tel jou woorde. Aan die einde van die boek is daar ook plek vir die kind om sy of haar eie lofpsalm te skryf. Elke kind sal hierdie dagboek geniet en kan weet dat die Here hulle spesiaal liefhet.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek) by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book n Pa van formaat (eBoek) by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book Gideon se geskenk by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book The Town Called Potential (eBook) by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book Raising Happy, Healthy Children by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book Onstuitbaar (eBoek) by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book Die ontmoeting (eBoek) by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book Blessings for you, Dad (eBook) by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book Jy is Bekoorlik by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book The Bible in 366 Days for Guys (eBook) by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by Johan Smith, Helena Smith
Cover of the book Living to Please God (eBook) by Johan Smith, Helena Smith
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy