Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek)

n Handleiding vir groei in groepe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Church, Christian Life
Cover of the book Groei geestelik deur kleingroepe (eBoek) by Dirkie van der Spuy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirkie van der Spuy ISBN: 9781415331712
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Dirkie van der Spuy
ISBN: 9781415331712
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Daar is ’n baie groot aanvraag na meer inligting en goeie toerusting vir die suksesvolle inrig en funksionering van kleingroepe. Oral ontdek Christene hoe wonderlik dit is om saam met ander gelowiges gereeld in ’n kleingroep saam te kom. Kleingroepe is in die hart van God. Al meer kerke en gemeentes ontdek die seën van kleingroepe. Dit is deel van sy plan vir die organisasie, die opbou en die uitbreiding van sy kerk. In Geestelike groei deur kleingroepe vertel Dirkie van der Spuy van al die seën wat omgeegroepe in Moreletapark-gemeente gebring het en hoe elke ander gemeente met geloof en oortuiging opgeroep kan word om God te vertrou om ware koinonia in hulle kerke te herstel. Kleingroepe in gemeentes kan uiteindelik die basis vir gemeentegroei en herlewing wees.Hierdie boek is bedoel om te help voorsien aan die behoefte aan toerusting, om leiers te help om groepe effektief te laat funksioneer en lidmate te help om die volle seën van kleingroepe te beleef.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Goggas en gediertes by Dirkie van der Spuy
Cover of the book Sewe gebede wat jou lewe vir altyd sal verander by Dirkie van der Spuy
Cover of the book Gesels met God oor alles by Dirkie van der Spuy
Cover of the book Experiencing the Holy Spirit (eBook) by Dirkie van der Spuy
Cover of the book 7 ritmes vir kinders (eBoek) by Dirkie van der Spuy
Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Dirkie van der Spuy
Cover of the book Parenting with Courage (eBook) by Dirkie van der Spuy
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Dirkie van der Spuy
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Dirkie van der Spuy
Cover of the book Living to Please God (eBook) by Dirkie van der Spuy
Cover of the book Oktober-kind (eBoek) by Dirkie van der Spuy
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Dirkie van der Spuy
Cover of the book Let's Both Win (eBook) by Dirkie van der Spuy
Cover of the book Between the Covers by Dirkie van der Spuy
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Dirkie van der Spuy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy