Lewende water ... lewende geloof (eBoek)

Kragtie leringe van die topverkoper-outeur van Gesant van God

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Evangelism, Biography & Memoir, Religious
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway ISBN: 9781431611881
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
ISBN: 9781431611881
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In sy donkerste uur het die genade van God sy duisternis verander in aansteeklike blydskap. LEWENDE WATER ... LEWENDE GELOOF is ’n versameling van broer Yun (skrywer van GESANT VAN GOD) se kragtige leringe wat spruit uit sy ervarings van vervolging en herlewing in China. Hierdie boek bevat van die inspirerendste en uitdagendste boodskappe wat broer Yun die afgelope tien jaar gelewer het. Die boek is in drie dele verdeel, “Vryheid in Christus” (met boodskappe oor die geestelike lewe van ’n gelowige), “Strome lewende water” (met die doel om gelowiges toe te rus vir diens in God se koninkryk) en “Soldate vir Christus” (wat die hindernisse in gelowiges se lewens verduidelik). LEWENDE WATER ... LEWENDE GELOOF beklemtoon dat radikale geloof nie net bedoel is vir ’n uitverkore groepie nie, maar vir elkeen wat dit waag om te erken dat Jesus Christus die Here is.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Seisoene van die hart by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Kruispad vir Kara (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Word stil voor God (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Die storie (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Leef in sy lig (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Die Bybel NLV NT (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Favourite Bible Stories for Children by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Herlewing deur omgeegroepe by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book My first book about God by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book Die binnekamer (eBoek) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
Cover of the book My Little Book of Prayers (eBook) by Broer Yun Broer Yun, Paul Hattaway
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy