Môrester in die hart

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Môrester in die hart by Rykie Roux, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Rykie Roux ISBN: 9780624051992
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Mirre Language: Afrikaans
Author: Rykie Roux
ISBN: 9780624051992
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Mirre
Language: Afrikaans

Jolanda Jansenz, omroeper by ’n Christelike radiostasie, se lewe word onderstebo gekeer toe Tomas Brink, eienaar van die stasie, in ’n motorongeluk omkom. Tomas se broer, Estian, het sy eie idees oor die radiostasie, wat nou skielik sy baba is, én wat die werklike verhouding tussen Jolanda en Tomas was. Hy stel  Berto, ’n spook uit haar verlede van wie sy liefs wil vergeet, as nuwe stasiehoof aan. Gelukkig is daar een ligpunt in Jolanda se lewe: haar e-pos-vriendskap met ’n geheimsinnige man wat homself “Blink Stefaans” noem. Hy is ’n sensitiewe kunstenaar wat haar verstaan en bemoedig en soos wat haar lewe al hoe moeiliker raak, steun sy al hoe meer op hom.As Jolanda so aangetrokke voel tot Stefaans, hoekom begin sy skoon tintel as die ongenaakbare Estian net naby haar kom? Algaande begin Jolanda wonder of Estian met die graniethart nie dalk self ’n paar letsels het wat hy wegsteek nie. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Roughing It by Rykie Roux
Cover of the book Fiela se kind by Rykie Roux
Cover of the book Fluisterliefde by Rykie Roux
Cover of the book Dokter met die X-faktor by Rykie Roux
Cover of the book Endgame by Rykie Roux
Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Rykie Roux
Cover of the book Dreaming of Light by Rykie Roux
Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Rykie Roux
Cover of the book Die naamlose by Rykie Roux
Cover of the book When Zuma Goes by Rykie Roux
Cover of the book Van sorg na liefde by Rykie Roux
Cover of the book Speurhond Willem en die seerowers by Rykie Roux
Cover of the book Broad-Based BEE by Rykie Roux
Cover of the book Ena Murray Omnibus 37 by Rykie Roux
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Rykie Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy