Naby God

Bou 'n intieme vriendskap met Jesus

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Naby God by John Eldredge, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Eldredge ISBN: 9781415317358
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 13, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John Eldredge
ISBN: 9781415317358
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 13, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
God verlang daarna om met ons te praat, en dit is ons voorreg om sy stem te hoor. In God se teenwoordigheid vind ons die vervulling van ons diepste verlangens. Tog is daar ‘n groeiende onvergenoegdheid onder gelowiges wat voortspruit uit ‘n gebrek aan intimiteit met God. Hoe kom ons egter daar uit? Hoe leer ons om elke dag in ‘n verhouding met God te leef, om ‘n intieme vriendskap met Hom te bou? Naby God neem jou deur ‘n jaar in die skrywer se lewe. John Eldredge wys hoe intimiteit met God moontlik is deur innige, daaglikse gesprek, met Hom. ‘n Intieme verhouding met Jesus is ook vir jou moontlik. Naby God wys jou hoe dit deel kan wees van jou lewe – elke dag.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
God verlang daarna om met ons te praat, en dit is ons voorreg om sy stem te hoor. In God se teenwoordigheid vind ons die vervulling van ons diepste verlangens. Tog is daar ‘n groeiende onvergenoegdheid onder gelowiges wat voortspruit uit ‘n gebrek aan intimiteit met God. Hoe kom ons egter daar uit? Hoe leer ons om elke dag in ‘n verhouding met God te leef, om ‘n intieme vriendskap met Hom te bou? Naby God neem jou deur ‘n jaar in die skrywer se lewe. John Eldredge wys hoe intimiteit met God moontlik is deur innige, daaglikse gesprek, met Hom. ‘n Intieme verhouding met Jesus is ook vir jou moontlik. Naby God wys jou hoe dit deel kan wees van jou lewe – elke dag.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Jy is 'n held by John Eldredge
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by John Eldredge
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by John Eldredge
Cover of the book Gideon se geskenk by John Eldredge
Cover of the book Seisoene van seen by John Eldredge
Cover of the book Waar die wolke eindig by John Eldredge
Cover of the book God Listens to You by John Eldredge
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Vuurvas by John Eldredge
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Wie het jou brein afgeskakel? by John Eldredge
Cover of the book Baby Jesus Is Born (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Die Dinsdagoggend-omnibus (eBoek) by John Eldredge
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy