Reënboog in die sand

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Reënboog in die sand by Dirna Ackermann, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirna Ackermann ISBN: 9780624070962
Publisher: Tafelberg Publication: November 25, 2014
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Dirna Ackermann
ISBN: 9780624070962
Publisher: Tafelberg
Publication: November 25, 2014
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Sanita het ’n geheim. Twee dekades gelede moes sy ’n baba afgee en ’n jeugliefde daarby. Maar sy’t aanbeweeg, getrou en ’n seun, Hanko, bygekry, en ’n lewe geskep saam met haar man. Hul gastehuis, Waaiwater, is haar lewe ná Markus se dood. Maar nou wil alles inmekaar tuimel: Develcor het groot planne vir Sanita se rustige kusdorpie en hul bouery gaan haar besigheid lelik knou. En watter Develcor-indoena is daarheen gestuur om met Sanita te onderhandel? Einste Fourie Burger wat sy destyds so onwillig moes agterlaat, einste Fourie wat nog al die jare niks weet van hul kind nie . . . Nou is Fourie hier, in haar gastehuis, en hul tienerjare se vonke is nog geensins geblus nie. Maar hoe gaan die twee mekaar weer vind en verby die lang jare se verswyging kom, tussendeur die hele Develcor-drama, Hanko se weerbarstige-tienerprobleme en Fourie se skok oor die onverwagse nuus dat hy iewers ’n mondige seun het?

More books from Tafelberg

Cover of the book Blou Maandag by Dirna Ackermann
Cover of the book Beminde vreemdeling by Dirna Ackermann
Cover of the book Veldiep by Dirna Ackermann
Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Dirna Ackermann
Cover of the book Man van lig en skadu by Dirna Ackermann
Cover of the book South African cookbook for allergies and food intolerance by Dirna Ackermann
Cover of the book Droomdokter by Dirna Ackermann
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Dirna Ackermann
Cover of the book Spoelklippies in stormwater by Dirna Ackermann
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 1 by Dirna Ackermann
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Dirna Ackermann
Cover of the book Oos na die son by Dirna Ackermann
Cover of the book Rebecca by Dirna Ackermann
Cover of the book A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 by Dirna Ackermann
Cover of the book Ena Murray Keur 4 by Dirna Ackermann
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy