Rooikop te koop

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Rooikop te koop by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624069744
Publisher: Tafelberg Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624069744
Publisher: Tafelberg
Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Die rooikop-kunstenares Jennie Botha se lewe verander eensklaps toe sy haar ouers in ’n motorongeluk verloor. Skielik bly sy alleen agter in die imposante grasdakhuis op ’n kleinhoewe saam met haar drie blinkoog-bulterriërs, hanslam, katte, hoenders, ganse en eende. Haar vriend Thys, ’n belowende argitek, dring daarop aan dat sy die huis verkoop sodat hy vir haar ’n modern huis in die stad kan bou sodra hulle eers getroud is. Thys hou nie van diere nie en ook nie van tuinmaak nie. Verder is die kleinhoewe te ver van alles af; te ver van sy kantoor, kliënte, kollegas en die teater . . . Hy is pynlik netjies en verkies eintlik blondines – vroulike meisies in rokke, kouse en hoëhakskoene. Jennie maak kennis met Roux van Zyl, ’n voornemende koper vir die huis. Hy is presies die teenoorgestelde van Thys: hy het deurmekaar hare en ’n halfdag oue stoppelbaard; hy wil graag die honde afrig en hou van rooikoppe in kakiebroeke en verfbesmeerde oorhangtruie. Hoewel Jennie en Roux aanvanklik nie stryk nie, leer hulle mekaar geleidelik beter ken en voel sy baie aangetrokke tot hom. Die sprankelende, genotvolle verhaal van ’n grasdakhuis en sy rooikop-eienares, en van die bittersoet spel van die liefde.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die tonnel by Ettie Bierman
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Ettie Bierman
Cover of the book Iemand soos jy by Ettie Bierman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Ettie Bierman
Cover of the book Die man met die geel oë by Ettie Bierman
Cover of the book A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 by Ettie Bierman
Cover of the book Satyn Omnibus 8 by Ettie Bierman
Cover of the book In die blou kamp by Ettie Bierman
Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Ettie Bierman
Cover of the book Wanneer passie blom by Ettie Bierman
Cover of the book The De Zalze Murders by Ettie Bierman
Cover of the book Helena Hugo Eerste Keur by Ettie Bierman
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Ettie Bierman
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 12 by Ettie Bierman
Cover of the book Liefde sonder hawe by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy