Wees die pa wat sy nodig het (eBoek)

Die onuitwisbare invloed wat ’n pa op sy dogter se lewe het

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wees die pa wat sy nodig het (eBoek) by Kevin Leman, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kevin Leman ISBN: 9781415328897
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Kevin Leman
ISBN: 9781415328897
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wees die pa wat sy nodig het is ’n oproep aan pa’s om die liefdevolle, aktief betrokke pa te word wat ’n dogter nodig het vir sukses in haar lewe en verhoudings. Die verhouding wat die meeste vir jou dogter saakmaak is nie die een met haar moeder nie – dit is die een met haar vader. Haar selfrespek, keuses, gedrag, karakter en selfs haar idees oor die keuse van ’n lewensmaat word direk gekoppel aan haar pa, wat die mees belangrike verteenwoordiger van die manlike spesie vir haar is. In Wees die pa wat sy nodig het wys Dr Kevin Leman jou om die taak van vaderskap afgehandel en goed afgehandel te kry, maar ook hoe om: Jou dogter te laat voel sy is uniek, spesiaal en gewaardeer Dissipline op die regte manier toe te pas … wanneer dit nodig is Haar die waarheid te vertel oor wat ouens regtig dink Die kritiese oog weg te draai Jou dogter voor te berei vir die lewe en verhoudingsukses Met ’n bietjie inspanning van jou kant af (en ’n paar Rand), kan jy die verhouding met jou dogter hê waarvan jy droom – gebaseer op wedersydse liefde en respek.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Women (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Best-Loved Bible Prayers (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book My groot Bybelstorieboek (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Finding rest in God's love by Kevin Leman
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by Kevin Leman
Cover of the book The A to Z of Names (Revised and Expanded Edition) by Kevin Leman
Cover of the book Transform your work life by Kevin Leman
Cover of the book Signposts to Spirituality by Kevin Leman
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Ons twee saam (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Soos sagte kerslig (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Coping day by day by Kevin Leman
Cover of the book Haal die konflik uit jou lewe by Kevin Leman
Cover of the book In pas met God se wil (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Lighten Up (eBook) by Kevin Leman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy