Soos sagte kerslig (eBoek)

Fiction & Literature, Religious, Contemporary Women
Cover of the book Soos sagte kerslig (eBoek) by Elize Parker, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9781415329474
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9781415329474
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2015
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In Eersteling, die eerste verhaal in die Damaskusgangers-reeks, ontmoet ons vir Benita Coetzee en Sandra de Waal – twee vroue wie se paaie kruis nadat hul babas by geboorte omgeruil is en hulle dit eers omtrent vier jaar later ontdek. Soos sagte kerslig is die aangrypende vervolg waarin Sandra en Benita deur omstandighede gedwing word om met die ware toedrag van sake vorendag te kom. Dié twee vroue het aanvanklik besluit om die gebeure geheim te hou totdat hulle groter duidelikheid het oor hoe om die situasie te hanteer. Hulle het ook onderneem om, indien een van hulle iets sou oorkom, die ander na albei dogters sal omsien. Benita – wie se man ter see verdwyn het – is intussen weer verloof. Wanneer sy kort daarna ontstellende nuus ontvang, kry sy ’n ernstige beroerte en word Sandra dadelik ontbied. Sandra berei haar voor om haar kant van die onderneming na te kom, en sodoende beide haar biologiese én ‘grootmaakkind’ in haar sorg te neem, maar sake verloop nie heeltemal soos sy dit voorsien nie, en die onsekerheid raak vir haar byna te veel. Te midde van hierdie ontstuimigheid is Sandra se huwelik ook aan die verbrokkel, en in haar angstigheid om self ’n oplossing te probeer bewerk, maak sy keuses wat wat moontlik kan veroorsaak dat sy haar grootmaakkind ook kan verloor. Danksy Quintin Immelman – ’n wynboer vir wie sy aan ’n reklameveldtog werk – se ingrype en bystand kom sy stadigaan weer op haar voete en leer sy om haar omstandighede en die uitdagings wat haar in die gesig staar, te hanteer.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Vergewe en word vry by Elize Parker
Cover of the book Pa's en seuns (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book GodMoments for Moms (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Every Day Filled with Grace by Elize Parker
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Lists for Loving by Elize Parker
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book What on Earth Are You Thinking for Heaven's Sake? (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Live Joyfully by Elize Parker
Cover of the book Leef uit die krag van God se Woord by Elize Parker
Cover of the book Between the Covers by Elize Parker
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book 101 dagstukke vir tieners (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Leef in God se wil (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book ’n Wonderwerk vir Hannah by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy