Apokriewe (eBoek)

Verlore boeke uit die Bybelse tyd

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Reference, Theology
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jan Van der Watt, Francois Tolmie ISBN: 9781431605781
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 20, 2005
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jan Van der Watt, Francois Tolmie
ISBN: 9781431605781
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 20, 2005
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Naas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en Nuwe Testament dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is nou nuut vertaal in moderne Afrikaans. Die APOKRIEWE maak vir lesers die venster oop tot ’n beter begrip van die denk- en leefwêreld van die vroeë Christene en die ou kerkvaders. Dit bied belangrike inligting oor die intertestamentêre tyd en gee antwoorde op vrae waaroor talle Bybellesers wonder. Dit bevat Ou-Testamentiese Apokriewe soos Die Wysheid van Ben Sirag, 1 en 2 Makkabeërs, Tobit en Die Wysheid van Salomo. Die Nuwe Testament sluit boeke soos Die Kindheidsevangelie van Tomas, Die Evangelie van Maria, Die Didagé en Die Openbaring van Paulus in. In die APOKRIEWE sal lesers die fassinerende wêreld van die vroeg-Christelike biblioteek ontdek.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Valley of Tears (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Becoming What You Are (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Jy is 'n held by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book n Dogter na God se hart (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Daniel Obeys God (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Kruispad by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book In pas met God se wil (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Juwele uit God se skatkamer by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Standing Tall in a Falling World (eBook) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (gebedeboek) (eBoek) by Jan Van der Watt, Francois Tolmie
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy