30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek)

... en aan hulle kinders moet oordra

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Johan Smit, Nina Smit ISBN: 9781431607303
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 25, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Johan Smit, Nina Smit
ISBN: 9781431607303
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 25, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer. Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in: • Weet jy wie jy is? • Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes • Leef voluit! • Leef elke dag dankbaar • Die belangrikste dinge in die lewe • Hoe weet jy wat reg is? • Bly in beheer van jou geldsake • Leef gesond • Sorg vir die natuur • Wees gelukkig! Elke onderwerp word afgesluit met ’n gebed, riglyne oor wat die hoofstuk prakties vir ouers beteken en ’n klompie aanhalings en teksverse oor die tema. Die wyshede in 30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET kan óf vir die eerste keer oorgedra word, óf kennis wees wat ouers opnuut by hul kinders wil inskerp.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET deur Johan en Nina Smit bevat kosbare lewenswaarhede wat elke ouer hoop om sy kinders oor die lewe te leer. Sommige onderwerpe wat Johan en Nina bespreek, sluit in: • Weet jy wie jy is? • Ontdek, ontgin en gebruik jou gawes • Leef voluit! • Leef elke dag dankbaar • Die belangrikste dinge in die lewe • Hoe weet jy wat reg is? • Bly in beheer van jou geldsake • Leef gesond • Sorg vir die natuur • Wees gelukkig! Elke onderwerp word afgesluit met ’n gebed, riglyne oor wat die hoofstuk prakties vir ouers beteken en ’n klompie aanhalings en teksverse oor die tema. Die wyshede in 30 DINGE WAT ELKE OUER MOET WEET kan óf vir die eerste keer oorgedra word, óf kennis wees wat ouers opnuut by hul kinders wil inskerp.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Bible Prophecy and End Times by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Liefde revolusie by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book For God So Loved You ... (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book My Little Book of Prayers (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book My groot Bybelstorieboek (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Parenting with Courage (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Vuurvas by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Ontmoet God elke oggend (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Wie het jou brein afgeskakel? by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Onstuitbaar (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy