Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek)

Kids, Religion, Bible Stories, Christianity
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Johan Smit, Nina Smit ISBN: 9781431607495
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 5, 2011
Imprint: CHRISTIAN ART KIDS Language: Afrikaans
Author: Johan Smit, Nina Smit
ISBN: 9781431607495
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 5, 2011
Imprint: CHRISTIAN ART KIDS
Language: Afrikaans

DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet. Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ’n insiggewende Bybellees-ervaring. Die 200 stories in DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet. Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ’n insiggewende Bybellees-ervaring. Die 200 stories in DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Onstuitbaar (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Die ontmoeting (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Making Your Money Count by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Jesus Radical, Righteous, Relevant (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Die hart van die vyf tale van die liefde (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Ma-wees met selfvertroue (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book The Big Book of All-Time Favorite Bible Stories (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Bloeisels van hoop (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Baby Jesus Is Born (eBook) by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book My eerste book oor God by Johan Smit, Nina Smit
Cover of the book Al sou die vyeboom nie bot nie (eBoek) by Johan Smit, Nina Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy