Vuurvas

Aan jou sy vir altyd

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Vuurvas by Eric Wilson, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Eric Wilson ISBN: 9781415316856
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Eric Wilson
ISBN: 9781415316856
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 13, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wanneer Kaptein Caleb Holt binne-in ‘n brandende gebou is, leef hy volgens die leuse van ‘n brandweerman: Bly altyd by jou maat se sy. By die huis is dit egter ‘n ander storie. Daar leef hy volgens sy eie reels. Caleb se vrou, Catherine, het as dogtertjie daarvan gedroom om met ‘n liefdevolle, dapper brandweerman te trou – net soos haar pa. Nou, na ‘n huwelik van sewe jaar, wonder sy wanneer sy opgehou het om ‘goed genoeg’ te wees. Male sonder tal se argumente en woede het die vonk in hul huwelik geblus. Terwyl hulle die egskeidingsproses aan die gang sit, daag Caleb se pa hom uit om aan ‘n 40—dag eksperiment deel te neem: Die ‘Liefdesuitdaging’. Caleb wonder of it die moeite werd sal wees, maar stem in, meer om sy pa se onthalwe as om sy huwelik te red. Caleb is egter totaal verras deur dit wat hy leer oor die betekenis van liefde. Skielik besef hy dis wekrlik die moeite werd om vir sy vrou en sy huwelik te baklei. Maar is dit te laat vir Caleb en Catherine om ‘n vuurvaste huwelik te verkry?

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Leef 'n Geesvervulde lewe (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book Die koms van die dier by Eric Wilson
Cover of the book Lists for Loving by Eric Wilson
Cover of the book Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book Love that Heals by Eric Wilson
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Teens (eBook) by Eric Wilson
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book n Tweede kans (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book Treasures from God's Word by Eric Wilson
Cover of the book n Man van geloof (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book For God So Loved You ... (eBook) by Eric Wilson
Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Eric Wilson
Cover of the book Die pad na Weerbegin by Eric Wilson
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy