Blinde Kol

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Blinde Kol by Elize Parker, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9781415322130
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 5, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9781415322130
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 5, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Blinde kol is die tweede boek in die Offerkind-reeks wat begin het met Onthou jy my? Dit vertel die verhaal van Izak Mostert wat na sy geslaagde beenmurgoorplanting en die amputasie van sy bene, stadig weer sy lewe aanmekaar begin las. Hy is verbitterd oor verskeie dinge: sy vrou en kind wat in ’n kaping gesterf het, sy aangenome status en gevoel van verwerping, sy amputasies en kanker en die feit dat sy tydrendae verby is. Hy lei ’n lewe van ontkenning en het sogenaamde blinde kolle, dinge waarvan hy nie wil weet en erken nie. Vir Izak is dit moeilik om aan God se vaderhart te glo en ook dat hy ’n God van genade is. Maar die nuus dat Emma Opperman sy tweelingsuster is en haar motivering om meer van haar herkoms te wete te kom, oortuig Izak om haar te help met haar soektog om hulle biologiese ouers te vind. Hy word tydens sy herstel ondersteun deur Emma se vriendin, Simona, en daar ontstaan ’n vriendskap tussen hulle. Stadig bemeester hy sy kunsbene, en daar is hoop dat hy weereens sy tydwedrenmotor kan bestuur. So kom daar ’n nuwe vrou in sy lewe, die pragtige, blinde rooikop, Jody Muller. Sal Izak en Emma hulle biologiese ouers vind? Wat van die eienaardige omstandige van hulle geboorte en die raaisel oor hulle verlore aannemingsdokumente? En wat gaan gebeur in sy verhoudings met Simona en Jody? Sal Izak leer uit sy lewe hoe om die Vaderhart van God te vind en weer vir ander te begin omgee?

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die pad na Weerbegin by Elize Parker
Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Prayers for Little Hearts (eBook) by Elize Parker
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Men (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Elize Parker
Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Elize Parker
Cover of the book Bible Promises for Your Every Need (eBook) by Elize Parker
Cover of the book ’n Leier soos Jesus by Elize Parker
Cover of the book Spirit of Fire (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Gesels met God oor alles by Elize Parker
Cover of the book n Man van geloof (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book What in the World Are You Waiting For? (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Kruispad by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy