88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek)

... en Bybelse antwoorde

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book 88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek) by Jan Van der Watt, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jan Van der Watt ISBN: 9781431607990
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 5, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jan Van der Watt
ISBN: 9781431607990
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 5, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos: • Dien alle gelowiges dieselfde God? • Bestaan die hel regtig? • Wat is die sin van lyding? • Mag ek twee keer gedoop word? • Is die einde van die wêreld regtig naby? Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio König, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok, Coen Slabber en Francois Malan het bydraes gelewer. Die vrae en antwoorde het verskyn op www.bybelkennis.co.za. 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA se eerlike en Bybelsgebaseerde antwoorde verhelder verskeie belangrike kwessies en sal niemand in die duister laat nie.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
In 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos: • Dien alle gelowiges dieselfde God? • Bestaan die hel regtig? • Wat is die sin van lyding? • Mag ek twee keer gedoop word? • Is die einde van die wêreld regtig naby? Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio König, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok, Coen Slabber en Francois Malan het bydraes gelewer. Die vrae en antwoorde het verskyn op www.bybelkennis.co.za. 88 KWELVRAE WAT GELOWIGES PLA se eerlike en Bybelsgebaseerde antwoorde verhelder verskeie belangrike kwessies en sal niemand in die duister laat nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Discover Who You Really Are by Jan Van der Watt
Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Blessings for you, Dad (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book The Many Faces of Grief (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Touched by His Love by Jan Van der Watt
Cover of the book God-controlled Thinking (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Standing Tall in a Falling World (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book Tweets for My Friend (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by Jan Van der Watt
Cover of the book Staan sterk in n wankelende wereld (eBook) by Jan Van der Watt
Cover of the book Die krag van gebed in donker dae (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book ’n Tyd om te dans / ’n Tyd om lief te hê Omnibus by Jan Van der Watt
Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Jan Van der Watt
Cover of the book Vrygelaat by Jan Van der Watt
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy