Wanneer die Heilige Gees Werk

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wanneer die Heilige Gees Werk by Dirkie Van der Spuy, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirkie Van der Spuy ISBN: 9781415322796
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 5, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Dirkie Van der Spuy
ISBN: 9781415322796
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 5, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In hierdie splinternuwe hersiene en uitgebreide uitgawe van Wanneer die Heilige Gees werk, help Dirkie van der Spuy gelowiges om te sien wat die Skrif sê oor die gawes van die Gees en veral die sogenaamde buitengewone gawes. Daar is tans ’n nuwe stroom van die Heilige Gees wat vloei en hierdie boek beantwoord vrae soos: Kom hierdie gawes vandag nog voor? Is dit vir elke Christen bedoel? Wat presies sê die Bybel oor spreek in tale en wondergenesings? Wat is ’n woord van kennis? Wat beteken dit dat elke Christen hom moet beywer om te profeteer? Leer hoe die Heilige Gees op ’n nuwe manier in mense se lewens kan werk en so¬doende geestelike groei en opbou in die kerk sal bring. Elke hoofstuk word ook opgevolg met vrae om Bybelstudie en bespreking te stimuleer.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
In hierdie splinternuwe hersiene en uitgebreide uitgawe van Wanneer die Heilige Gees werk, help Dirkie van der Spuy gelowiges om te sien wat die Skrif sê oor die gawes van die Gees en veral die sogenaamde buitengewone gawes. Daar is tans ’n nuwe stroom van die Heilige Gees wat vloei en hierdie boek beantwoord vrae soos: Kom hierdie gawes vandag nog voor? Is dit vir elke Christen bedoel? Wat presies sê die Bybel oor spreek in tale en wondergenesings? Wat is ’n woord van kennis? Wat beteken dit dat elke Christen hom moet beywer om te profeteer? Leer hoe die Heilige Gees op ’n nuwe manier in mense se lewens kan werk en so¬doende geestelike groei en opbou in die kerk sal bring. Elke hoofstuk word ook opgevolg met vrae om Bybelstudie en bespreking te stimuleer.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Bybelstudie vir omgeegroepe by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Somer (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Here, ek weet U luister (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Bedtime Blessings for Boys (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Prayer 101 (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Lists for Loving by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Peace in His Presence (eBook) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Wanneer vreugde kom (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book 101 dae van lof (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Al sou die vyeboom nie bot nie (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek) by Dirkie Van der Spuy
Cover of the book Fathers and Sons (eBook) by Dirkie Van der Spuy
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy