Daaglikse wysheid vir leiers

365 Dagstukkies vir leiers

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Daaglikse wysheid vir leiers by John C Maxwell, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John C Maxwell ISBN: 9781415315552
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John C Maxwell
ISBN: 9781415315552
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Hulle sê die noordewind het geboorte gegee aan die Wiking, en dit beskryf ’n belangrike beginsel vir elke potensiële leier. Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad kom. Die pad van leierskap is dikwels vol onverwagte verrassings. Daarom verg dit wysheid om te weet hoe om, ten spyte van al die struikelblokke, koers te hou tot by ’n waardige bestemming. John Maxwell se Daaglikse wysheid vir leiers sal aan leiers uit alle sfere van die samelewing die nodige wysheid gee om te volhard. Die 365 dagstukkies is die room van Maxwell se leierskapkennis uit verskeie van sy topverkoperboeke oor leierskapontwikkeling. Elke dag het ’n toepaslike Bybelvers, en onderwerpe handel oor leierskapskwessies soos sukses, rentmeesterskap, spanwerk en mentorskap. Hierdie dagstukkies sal leiers die nodige wysheid gee vir die daaglikse uitdagings wat oor hul pad mag kom.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book n Nuwe man teen Vrydag (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Living to Please God (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Creating Winners in the Workplace (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Soos saad op die wind by John C Maxwell
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by John C Maxwell
Cover of the book 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Teaching Children How to Pray (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Dit gebeur met ander by John C Maxwell
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Habits - The DNA of Success by John C Maxwell
Cover of the book ’n Leier soos Jesus by John C Maxwell
Cover of the book Seasons of Blessing by John C Maxwell
Cover of the book Jordan se wens by John C Maxwell
Cover of the book Ek glo (eBoek) by John C Maxwell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy