Detoks vir die siel (eBoek)

Word vry van toksiese invloede

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Craig Groeschel, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Craig Groeschel ISBN: 9781431610822
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 2, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Craig Groeschel
ISBN: 9781431610822
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 2, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig. In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen kry. Hierdie dinge is ’n bedreiging vir hul gesondheid, geloof en getuienis teenoor ander. Die boek is in drie afdelings verdeel en bespreek toksiese optrede, toksiese emosies en toksiese invloede. Craig behandel relevante onderwerpe soos: • om eerlik te wees met jouself • griewe, woede en vrese • die vals beloftes van materialisme en kulturele gifstowwe DETOKS VIR DIE SIEL bied ’n geestelike ingryping wat lesers sal lei tot ’n ryk en oorvloedige lewe in Christus.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig. In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen kry. Hierdie dinge is ’n bedreiging vir hul gesondheid, geloof en getuienis teenoor ander. Die boek is in drie afdelings verdeel en bespreek toksiese optrede, toksiese emosies en toksiese invloede. Craig behandel relevante onderwerpe soos: • om eerlik te wees met jouself • griewe, woede en vrese • die vals beloftes van materialisme en kulturele gifstowwe DETOKS VIR DIE SIEL bied ’n geestelike ingryping wat lesers sal lei tot ’n ryk en oorvloedige lewe in Christus.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by Craig Groeschel
Cover of the book Tweets for My Tweetheart (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book Sononder (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Die standvastige man (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Soos sagte kerslig (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book GodMoments for You (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book Versterk jou man, versterk jou huwelik (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Craig Groeschel
Cover of the book Simple Suggestions for a Fullfilled Life by Craig Groeschel
Cover of the book My Little Book of Prayers (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book Where Hope Blossoms (eBook) by Craig Groeschel
Cover of the book Staan jou man (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Ons het jou lief, Lukas (eBoek) by Craig Groeschel
Cover of the book Favourite Bible Stories for Children by Craig Groeschel
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy