Ons het jou lief, Lukas (eBoek)

’n Ware verhaal van liefde en oorwinning

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious, Contemporary Women
Cover of the book Ons het jou lief, Lukas (eBoek) by Maretha Maartens, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9781415327159
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9781415327159
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Ons het jou lief, Lukas is ’n fiktiewe verhaal wat op ’n ware gesinsverhaal gebaseer is. Dit is Susan Westra se storie – Lukas se vrou wat die keuse gemaak het om haar man met sy bipolêre gemoedsversteuring en alkohol-afhanklikheid deur die oë van Jesus Christus te bly sien. Dit is die verhaal van Gabi – die tiener wat al self so baie verduur het en wat met die plaasmoord waarin haar beste vriendin, haar kêrel en hul ouers sterf, haar laaste bietjie onskuld verloor. Dit is die verhaal van Gabi se suster Tania, en Tania se verhouding met Louis Maree: die suiwerheid daarvan, maar ook die skade uit Tania verlede wat dreig om dit te kelder. Die verhale van die drie vroue van die Westra-gesin is vervleg met Lukas se verhaal van stryd, selfveragting, woede, genade en broosheid by God. Ons het jou lief, Lukas is ’n eerlike en inspirerende verhaal van geloof, geloofskeuses en volharding, ’n doring in die vlees-oorwinningsroman.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Die avontuur van ouerskap (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Maretha Maartens
Cover of the book In die donker put (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Words of Jesus for Girls (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Bedtime Blessings for Girls (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Wanneer "jammer" nie genoeg is nie (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book In God's Embrace by Maretha Maartens
Cover of the book Proverbs to Live By (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book My Little Book of Promises (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Die naakte feite (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Vergewe en word vry by Maretha Maartens
Cover of the book Lloyd Cele by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy