Spreek lewe! (eBoek)

Ontsluit die krag van die Woord in jou lewe

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by John Osteen, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Osteen ISBN: 9781431610235
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 25, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: John Osteen
ISBN: 9781431610235
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 25, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Die kragtigste wapen wat God vir ons gegee het, is sy Woord. In SPREEK LEWE! wys wyle John Osteen lesers hoe om hierdie wapen te gebruik. Baie van God se wonderwerke is opgeteken in sy Woord, die Bybel. En eerder as om rond te hardloop en te soek na wonderwerke, wys Osteen lesers hoe om die krag van God se Woord in hul elkedagse lewe uit te oefen. Wanneer gelowiges die Woord van God bely, daarmee saamstem en daarin glo, openbaar wonderwerke hulle aan mense. SPREEK LEWE! se teks is in bruin gedruk en die boek is spesiaal bygewerk met ’n voorwoord en ’n oordenking aan die einde van elke hoofstuk deur John se seun Joel Osteen. Albei mans glo onwrikbaar dat as gelowiges dit waag om God te glo en eenvoudig sy Woord uitleef die moontlikhede eindeloos is.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Die kragtigste wapen wat God vir ons gegee het, is sy Woord. In SPREEK LEWE! wys wyle John Osteen lesers hoe om hierdie wapen te gebruik. Baie van God se wonderwerke is opgeteken in sy Woord, die Bybel. En eerder as om rond te hardloop en te soek na wonderwerke, wys Osteen lesers hoe om die krag van God se Woord in hul elkedagse lewe uit te oefen. Wanneer gelowiges die Woord van God bely, daarmee saamstem en daarin glo, openbaar wonderwerke hulle aan mense. SPREEK LEWE! se teks is in bruin gedruk en die boek is spesiaal bygewerk met ’n voorwoord en ’n oordenking aan die einde van elke hoofstuk deur John se seun Joel Osteen. Albei mans glo onwrikbaar dat as gelowiges dit waag om God te glo en eenvoudig sy Woord uitleef die moontlikhede eindeloos is.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Let's Both Win (eBook) by John Osteen
Cover of the book Lists for Loving by John Osteen
Cover of the book Woede is 'n keuse (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Espresso for the Soul (eBook) by John Osteen
Cover of the book Die slotman (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Experiencing the Holy Spirit (eBook) by John Osteen
Cover of the book Enfold me with your love, Lord by John Osteen
Cover of the book Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Ma-wees met selfvertroue (eBoek) by John Osteen
Cover of the book Bedtime Blessings for Boys (eBook) by John Osteen
Cover of the book What in the World Are You Waiting For? (eBook) by John Osteen
Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by John Osteen
Cover of the book My Best Friend (eBook) by John Osteen
Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by John Osteen
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Busy Moms (eBook) by John Osteen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy