Staan jou man (eBoek)

Hoe ek die stryd teen boelies oorkom het, en hoe jy dit ook kan doen

Kids, Religion, Christianity, My Family, My Feelings, My Friends, Social Issues
Cover of the book Staan jou man (eBoek) by Nick Vujicic, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nick Vujicic ISBN: 9781431612093
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 12, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Nick Vujicic
ISBN: 9781431612093
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 12, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie ... Maar sy boodskap is dat jy dit kán oorkom, want geen boelie kan vir jou sê wié jy is nie. In STAAN JOU MAN wys hy vir lesers hoe om ’n beskermingstrategie teen boelies op te bou sodat hulle kan opstaan teen boelies van enige aard. Hierdie boek sal jongmense onder meer leer om: • die feit dat hulle geboelie word in ’n positiewe ervaring te omskep • vir hulle ’n veilige ruimte te skep • sterk waardes te vestig wat geen boelie kan skud nie • internet-boelies te hanteer • ’n sterk geestelike fondament te vestig wat kan staan teen boelies • na hulle eie emosies te kyk en hulle reaksies te beheer • ander wat geboelie word te help STAAN JOU MAN is ideaal vir elkeen wat wil opstaan teen wreedheid – hetsy teen hulself of dié vir wie hulle lief is.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Gewete van klip (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book 7 ritmes vir kinders (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book Blinde Kol by Nick Vujicic
Cover of the book Parenting with Courage (eBook) by Nick Vujicic
Cover of the book The Big Book of All-Time Favorite Bible Stories (eBook) by Nick Vujicic
Cover of the book GodMoments for You (eBook) by Nick Vujicic
Cover of the book Words of Jesus for Girls (eBook) by Nick Vujicic
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book My Favorite Bible Storybook for Toddlers (eBook) by Nick Vujicic
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book Here, ek weet U luister (eBoek) by Nick Vujicic
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Nick Vujicic
Cover of the book Die Brug by Nick Vujicic
Cover of the book Standing in the Gap (eBook) by Nick Vujicic
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy