Die weg van die ongetemde hart

n Padkaart vir 'n man se reis

Nonfiction, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement, Success
Cover of the book Die weg van die ongetemde hart by John Eldredge, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Eldredge ISBN: 9781415317617
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 13, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John Eldredge
ISBN: 9781415317617
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 13, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Elke man het ‘n behoefte om geken te word – en homself te ken – as ‘n ware man. Om by hierdie punt te kom, is daar ‘n oer-oue pad wat elke man (en seun) moet loop, ‘n inisiasie wat hy moet voltooi om die twee vrae te beantwoord wat in sy hart brand: Wat verg dit om ‘n ware man te wees? En: Is ek ‘n ware man? Ons leef in ‘n era waar baie mans (en seuns) vaderloos voortsukkel. Daar is nie genoeg ervare mans wat hulle kan help om deur die lewe se avonture, swaarkry en hoogtepunte as mans gevorm te word nie. Dus strompel hulle op hul eie voort, geteister deur knaende onsekerheid wat lei tot vrees, woede, verveling en baie vorme van verslawing. Maar daar is ‘n alternatief. ‘Ons is nie veronderstel om die lewe op ons eie te prober uitpluis nie’, se John Eldredge. ‘God wil ons Pa wees. Hy wil ons gids wees op die manlike reis. Selfs al het jy nie ‘n vaderfiguur gehad nie, kan God die gebeure in jou lewe gebruik om jou in te lyf as ‘n man. En Hy wil pa’s wys hoe om dit vir hul seuns te doen.’ Die weg van die ongetemde hart is ‘n padkaart vir die manlike reis. Dit sal jou lei om die man te word wat jy diep in jou hart wil wees – een wat weet hy is ‘n man en wat leef vanuit daardie diep, onwrikbare oortuiging. Dit maak nie saak hoe oud jy word nie. Jou Pa is reg om jou op die reis na ware manwees te neem. Want jy is sy seun.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Seasons of the heart by John Eldredge
Cover of the book The Wonder of God’s Grace by John Eldredge
Cover of the book 7 ritmes binne 7 dae (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Word stil voor God (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Reik na goud by John Eldredge
Cover of the book Ons het jou lief, Lukas (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Every Day with Jesus (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Destined for Growth by John Eldredge
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book My Favorite Bible Storybook for Toddlers (eBook) by John Eldredge
Cover of the book New Every Morning (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Leef in God se wil (eBoek) by John Eldredge
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy