Word stil voor God (eBoek)

40 dae tot 'n inniger lewe saam met God

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Word stil voor God (eBoek) by Marius Nel, Andries Enslin, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marius Nel, Andries Enslin ISBN: 9781431604111
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 19, 2011
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Marius Nel, Andries Enslin
ISBN: 9781431604111
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 19, 2011
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Sukkel jy met jou gebedslewe? Voel jy soms dat “gebed nie werk nie”? Wat mense dikwels nie besef nie, is dat ons ons gebede wil laat fokus op ons eie wil, en nie op God se wil nie. Want anders as wat ’n mens so dikwels wil glo, is gebed nié om ons versoeke elke dag soos ’n kruidenierswarelysie vir God af te rammel nie. Gebed – ware gebed – is om te luister na God se stem. In WORD STIL VOOR GOD stel Marius Nel en Andries Enslin jou bekend aan die gebedspraktyk wat deur die woestynvaders ontwikkel is, naamlik: lees in die teenwoordigheid van God die Skrifgedeelte, bepeins daaroor sodat jy kan sien wat God vir jou wil wys; reageer in gebed wanneer jy sy stem hoor; en rus in die Here totdat jy weet wat Hy van jou vra. Stap in WORD STIL VOOR GOD in 40 dae saam met die skrywers op hierdie pad van stil-word, en ervaar ’n dieper, meer vervullende gebedslewe.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book God hoor jou by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book He Restores My Soul by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book In God's Embrace by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Living in the Light of His Love by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Blessings for Little Ones (eBook) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Is Jesus Christ Unique? (eBook) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book The Booth (eBook) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book My Little Book of Prayers (eBook) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book It's Time (eBook) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book Die slotman (eBoek) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book ’n Lint in die wind by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book God's Fast Bowler (eBook) by Marius Nel, Andries Enslin
Cover of the book In die donker put (eBoek) by Marius Nel, Andries Enslin
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy