Die Kans

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Die Kans by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415324585
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415324585
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Karen Kingsbury is een van die wêreld se mees geliefde romanskrywers en is na aanleiding van haar talle topverkopers deur Time Magazine as die ‘Koningin van Christelike fiksie’ gedoop. In haar splinternuwe boek, Die kans, delf sy diep in ’n onderwerp wat almal na aan die hart lê: Dit is nooit te laat vir diegene wat bereid is om ’n kans te waag nie. Jare gelede, op die dag voor Ellie van Georgia na Kalifornië verhuis het, het sy en haar beste vriend, Nolan, onder die Spaanse mos van ’n eikeboom gesit en briewe aan mekaar geskryf wat verseël is in ’n geroeste, metaal houer. Die plan was om elf jaar later terug te keer en dit te lees. Maar met die verloop van tyd het baie dinge verander. Ellie is vervreemd van die geloof waarmee sy grootgeword het en is ’n enkelouer wat in ’n armsalige woonstel bly en finansieel sukkel. Haar enigste herinnering aan haar ou vriend Nolan, nou ’n NBA ster wie se persoonlike tragedies sy geloof en mededingendheid versterk het, is wanneer sy na sy wedstryde op televisie kyk. Soos wat Ellie en Nolan se lewenspaaie hul nader aan ’n versoening bring, skets Karen Kingsbury ’n treffende verhaal van hartverskeurende verlies, die krag van geloof en die herstel van wonde wat net deur liefde genees kan word.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Treasures from God's Word by Karen Kingsbury
Cover of the book Sononder (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Transform your work life by Karen Kingsbury
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by Karen Kingsbury
Cover of the book Lists for Loving by Karen Kingsbury
Cover of the book So, You Want to Get Married? (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Eet daai koekie … koop daai skoene by Karen Kingsbury
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Karen Kingsbury
Cover of the book Daaglikse wysheid vir leiers by Karen Kingsbury
Cover of the book ... Into the Light (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book ’n Wonderwerk vir Hannah by Karen Kingsbury
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Veilig by God by Karen Kingsbury
Cover of the book What in the World Are You Waiting For? (eBook) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy