Donna en die droomman

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Donna en die droomman by Anita Du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita Du Preez ISBN: 9780624071167
Publisher: Tafelberg Publication: March 22, 2015
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita Du Preez
ISBN: 9780624071167
Publisher: Tafelberg
Publication: March 22, 2015
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Donna Ferguson is ’n eenkantmens en ’n realis. Maar wanneer sy by ’n kunsuitstalling oogkontak maak met ’n wildvreemdeling wat ruwe manlikheid uitstraal, doen sy iets wat glad nie in haar aard is nie. Sy soen hom sowaar in die galery se tuin. Donna dink sy sal hom nooit weer sien nie, maar dan daag hy by haar voordeur op . . . saam met haar suster, Karen. Donna se droomman en Karen se nuwe liefde, veearts Pieter Visser, blyk een mens te wees. Dit lyk asof Donna weer iets kosbaars aan Karen moet afstaan omdat sy mos blonder en jonger is – maar veral omdat haar kleinsus siek is. Al is die aantrekkingskrag tussen Donna en Pieter hóé sterk, kan sy nie haar verliefde suster se swak hart waag nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Donna Ferguson is ’n eenkantmens en ’n realis. Maar wanneer sy by ’n kunsuitstalling oogkontak maak met ’n wildvreemdeling wat ruwe manlikheid uitstraal, doen sy iets wat glad nie in haar aard is nie. Sy soen hom sowaar in die galery se tuin. Donna dink sy sal hom nooit weer sien nie, maar dan daag hy by haar voordeur op . . . saam met haar suster, Karen. Donna se droomman en Karen se nuwe liefde, veearts Pieter Visser, blyk een mens te wees. Dit lyk asof Donna weer iets kosbaars aan Karen moet afstaan omdat sy mos blonder en jonger is – maar veral omdat haar kleinsus siek is. Al is die aantrekkingskrag tussen Donna en Pieter hóé sterk, kan sy nie haar verliefde suster se swak hart waag nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book The Bird of Heaven by Anita Du Preez
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by Anita Du Preez
Cover of the book Waar liefde begin by Anita Du Preez
Cover of the book Narkose vir die hart by Anita Du Preez
Cover of the book Die einde van die reënboog by Anita Du Preez
Cover of the book Hartklop Omnibus 1 by Anita Du Preez
Cover of the book Te eenders, te anders by Anita Du Preez
Cover of the book Lang pad na liefde by Anita Du Preez
Cover of the book Die groot legkaart by Anita Du Preez
Cover of the book Skemeruur by Anita Du Preez
Cover of the book Bella se skaduwee by Anita Du Preez
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Anita Du Preez
Cover of the book Speurhond Willem en die wilddiewe by Anita Du Preez
Cover of the book Onthou jy nog die liefde? by Anita Du Preez
Cover of the book Geliefde heler by Anita Du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy