Geheime liefde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Geheime liefde by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624076728
Publisher: Tafelberg Publication: April 6, 2016
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624076728
Publisher: Tafelberg
Publication: April 6, 2016
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

’n Ou joernaal wat die sleutel tot die geheim van ’n verbode liefde kan bied, word in die biblioteek op Stellenbosch ontdek en Diana Malan kan nie wag om dit te bestudeer nie. Sy doen navorsing oor die geheimsinnige vrou na wie die digter AA Sutherland in sy gedigte verwys en hoop om antwoorde in sy ou dagboek te vind. Dis net wat sy nodig het om haar PhD-tesis te voltooi en ’n pos by die universiteit los te slaan voordat Beryl Mankin haar kan voorspring. Maar daar is ’n probleem: die joernaal is baie broos en sal eers gerestoureer moet word. En boonop daag AA Sutherland se agterkleinseun, Alex Erskine, daar op en dring aan om ook die joernaal te sien sodat hy dit vir sy biografie van Sutherland kan gebruik. Terwyl Diana en Alex sy aan sy aan die joernaal werk, trek dié sterk, aantreklike Skot haar soos ’n magneet aan. Maar Beryl tree tussenbeide en dan is daar ook Diana se jaloerse eks, haar promotor Terry Swales, wat sake vir haar moeilik maak . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Tafelberg Short: The Zuma Moment by Malene Breytenbach
Cover of the book 'n Hap van die appel by Malene Breytenbach
Cover of the book Klopdans van die liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Omnibus 35 by Malene Breytenbach
Cover of the book Liefde onder die sterre by Malene Breytenbach
Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Malene Breytenbach
Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Malene Breytenbach
Cover of the book Behind Palace Walls by Malene Breytenbach
Cover of the book The Fox Trilogy by Malene Breytenbach
Cover of the book Die Poort 1: Bewakers by Malene Breytenbach
Cover of the book Die vierletterwoord by Malene Breytenbach
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Malene Breytenbach
Cover of the book Gister se verlange by Malene Breytenbach
Cover of the book Dokter sonder grense by Malene Breytenbach
Cover of the book Vet feetjies vlieg nie by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy