Leef in sy lig (eBoek)

365 Dagstukkies

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Devotionally, Christianity, Christian Life
Cover of the book Leef in sy lig (eBoek) by Nina Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nina Smit ISBN: 9781415328453
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Nina Smit
ISBN: 9781415328453
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
‘Mag God julle lewe met sy teenwoordigheid oorspoel, sodat daar nie ’n stukkie van julle lewe is wat nie deur God se teenwoordigheid geraak word nie (Ef 3:19, Die Boodskap). Leef is sy lig is Nina Smit se jongste dagstukkieboek en bevat 365 splinternuwe oordenkings met inspirasie vir elke seisoen van jou lewe. In haar praktiese, bemoedigende styl spoor sy lesers aan om bewus te raak van God se teenwoordigheid in hul lewe en daagliks te lewe in sy lig. Onderwerpe sluit in: [bullets] ’n Ryk oes van beloftes God se seëninge Omhels deur die Gees Die hemel is ’n werklikheid Pluspunte van geloof Breek los uit die greep van vrees Seisoene van geloof Om te vergewe Stories wat Jesus vertel het Deel jou geloof Wanneer jy swaarkry Die koms van die Lig [end bullets] Leef in sy lig is ’n wonderlike hulpmiddel om elke dag van die jaar in God se teenwoordigheid te leef. Dit is ’n ideale geskenk vir ’n vriendin en kan ook saam met die Dagbeplanner vir die vrou 2015 deur Nina Smit gebruik word.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Saving Zimbabwe by Nina Smit
Cover of the book For God So Loved You ... (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Blessings of Joy (eBook) by Nina Smit
Cover of the book My Favorite Bible Storybook for Toddlers (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Simple Suggestions for a Fullfilled Life by Nina Smit
Cover of the book Leef uit die krag van God se Woord by Nina Smit
Cover of the book Hy wen, sy wen (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book He Whispers Your Name (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Nina Smit
Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by Nina Smit
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Nina Smit
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Nina Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy