Leef stroom-op! (eBoek)

Leef positief met 'n Fil 4:8-bril in 'n uitdagende wêreld

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Leef stroom-op! (eBoek) by Ewald Van Rensburg, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ewald Van Rensburg ISBN: 9781431613458
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 10, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Ewald Van Rensburg
ISBN: 9781431613458
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 10, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In LEEF STROOM-OP! gee Ewald van Rensburg vir lesers gereedskap om hierdie wêreld met sy uitdagings positief aan te pak. Filippense 4:8 stel ’n positiewe en hoopvolle lewensuitkyk voor. As jy altyd jou Filippense 4:8-bril dra, sal die Heilige Gees sorg dat jy jou gedagtes rig op alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is. Moses, Elia en Jesus het almal 40 dae beleef waarin God hulle iets noemenswaardig wou wys. LEEF STROOM-OP! inspireer lesers in 40 dae om op hierdie nuwe manier van leef te fokus. Die boek se afdelings sluit af met spesiale nadink-oomblikke, gebede of praktiese uitdagings. Hiermee saam word spesiale video-clips en ’n besprekingsgids vir kleingroepe op www.cumuitgewers.co.za beskikbaar gestel. LEEF STROOM-OP! sal jou laat uitstaan met ’n nuwe manier van dink en leef!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Kies liefde ... (Gebedeboek) (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book GodMoments for You (eBook) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Sewe gebede wat jou lewe vir altyd sal verander by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Gideon se geskenk by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Leef 'n Geesvervulde lewe (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Vind rus in God se liefde by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Dié kant van die hemel by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Speel en leer saam met Ben en Lisa by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Goue leierskap by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Die Bybel NLV NT (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Jy kan 'n verskil maak (eBoek) by Ewald Van Rensburg
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Ewald Van Rensburg
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy