’n Muse vir Tess

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book ’n Muse vir Tess by Lucille Du Toit, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Lucille Du Toit ISBN: 9780624080756
Publisher: Tafelberg Publication: February 6, 2017
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Lucille Du Toit
ISBN: 9780624080756
Publisher: Tafelberg
Publication: February 6, 2017
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

’n Tandartsstoel is die laaste plek waar Tessa Meyer verwag het om haar muse teë te kom toe sy weer begin skilder het, maar een kyk in dokter Jan-Daniel Vermeulen se sjokoladebruin oë en skielik het sy ’n nuwe onderwerp vir haar kuns gevind. Daardie oë duik herhaaldelik in haar werk op. Soveel te meer nadat Jan-Daniel haar dienste bekom om ’n muurskildery vir sy spreekkamer te skilder, want skielik sien sy hom elke dag en kan sy haar aangetrokkenheid tot hom nie ontken nie. Maar sy kan mos nie nou in ’n verhouding betrokke raak nie. Haar skeisaak is op die punt om voltrek te word en haar dogters sukkel reeds om dit te aanvaar. Al is Dokter Dan ook hóé sexy kan Tess nie verdere komplikasies bekostig nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

’n Tandartsstoel is die laaste plek waar Tessa Meyer verwag het om haar muse teë te kom toe sy weer begin skilder het, maar een kyk in dokter Jan-Daniel Vermeulen se sjokoladebruin oë en skielik het sy ’n nuwe onderwerp vir haar kuns gevind. Daardie oë duik herhaaldelik in haar werk op. Soveel te meer nadat Jan-Daniel haar dienste bekom om ’n muurskildery vir sy spreekkamer te skilder, want skielik sien sy hom elke dag en kan sy haar aangetrokkenheid tot hom nie ontken nie. Maar sy kan mos nie nou in ’n verhouding betrokke raak nie. Haar skeisaak is op die punt om voltrek te word en haar dogters sukkel reeds om dit te aanvaar. Al is Dokter Dan ook hóé sexy kan Tess nie verdere komplikasies bekostig nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Lucille Du Toit
Cover of the book Sophia se beskermengel by Lucille Du Toit
Cover of the book Dogtective William and the pirates by Lucille Du Toit
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Lucille Du Toit
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Lucille Du Toit
Cover of the book Tou by Lucille Du Toit
Cover of the book Helena Hugo Eerste Keur by Lucille Du Toit
Cover of the book Eat Smart for Sport by Lucille Du Toit
Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Lucille Du Toit
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 2 by Lucille Du Toit
Cover of the book Trousseaukis by Lucille Du Toit
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Lucille Du Toit
Cover of the book Winterman, somerhart by Lucille Du Toit
Cover of the book Heler van skade by Lucille Du Toit
Cover of the book As die wiel draai by Lucille Du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy