Om joune te wees

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Om joune te wees by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624057697
Publisher: Tafelberg Publication: June 5, 2013
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624057697
Publisher: Tafelberg
Publication: June 5, 2013
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Kayla se studies is afgeloop en sy keer bly terug na haar geliefde tant Annelize en hul huishoudster, ta Trynie, by Huis Kanferfoelie. Sy’s egter nie die enigste nuwe aankomeling nie: Hul nuwe bure is ’n spul hippies met ongelooflik raserige motorfietse, en onder hulle is daar een met taankleurige oë soos ’n arend . . . Kayla en haar motortjie maak abrup kennis met Briand en sy fiets, en sy ontdek dat hy, nes haar ouers op hul beesplaas, in Brasilië werk en eintlik net by die bure kuier. Kayla se hart werk dadelik oortyd, maar sal Briand se oog nie eerder val op haar sexy blonde vriendin Sunette nie? Dan is dit die een drama ná die ander: Tant Annelize verseg dat Briand ooit sy voete in haar huis mag sit, want sy “weet” kwansuis hy sal Kayla se lewe verwoes; die huis aan hul ander kant van die hippies word betrek deur ’n immer-repeterende band; en Kayla leer boonop dat Briand nooit ooit wil trou nie. Kayla begin weens al die oorverdowende geraas glo iemand wil haar en haar tantes uit die huis verdryf. Het Briand nie dalk iets daarmee te doen nie? En watter tragiese geheime skuil in haar tante se liefdeslewe?

More books from Tafelberg

Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 10 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Brigadier and the Spirit Pony by Schalkie van Wyk
Cover of the book Peaceful Revolution by Schalkie van Wyk
Cover of the book Tafelberg Short: Awakening the Lion by Schalkie van Wyk
Cover of the book Liefde in die skemering by Schalkie van Wyk
Cover of the book Sag fluister my hart by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dubbelspel by Schalkie van Wyk
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 33 by Schalkie van Wyk
Cover of the book 'n Reënboog vir Aralie by Schalkie van Wyk
Cover of the book Onder die radar by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die snip van Sesdorings by Schalkie van Wyk
Cover of the book Middernagmusiek by Schalkie van Wyk
Cover of the book Satyn Omnibus 3 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy