Praat mekaar se taal

Ontsyfer jou maat se kommunikasiekode: liefde vir haar, respek vir hom

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Praat mekaar se taal by Emerson Eggerichs, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Emerson Eggerichs ISBN: 9781415317686
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 9, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Emerson Eggerichs
ISBN: 9781415317686
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 9, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In sy revolusionêre benadering om egpare te help om hul vernietigende kommunikasiepatrone te verander, onthul dr Emmerson die een geheim tot jou maat se taal: onvoorwaardelike respek vir hom het soveel krag as wat onvoorwaardelike liefde vir haar het. Hy bou verder op hierdie insig met deurbraak-tegnieke vir kommunikasie gekenmerk deur liefde en respek. Hierdie boek wys jou watter wonderlike dinge in jou huwelik kan gebeur deur eenvoudig jou woorkeuse te verander en te leer om jou maat se taal te praat. Soos wat jul wedersydse begrip groei, sal julle meer doeltreffend praat en luister, en veral met meer liefde en respek vir mekaar. Dit maak nie saak waarmee julle sukkel nie, of dit nou kritiek, konflik, seks, geld of ouerskap is – om met liefde en respek te leer kommunikeer kan julle help om die soort verhouding te bou wat deur God geseën word.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Ons het jou lief, Lukas (eBoek) by Emerson Eggerichs
Cover of the book God hoor jou by Emerson Eggerichs
Cover of the book Word stil voor God (eBoek) by Emerson Eggerichs
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Emerson Eggerichs
Cover of the book God of the Impossible (eBook) by Emerson Eggerichs
Cover of the book My Favorite Bible Storybook for Toddlers (eBook) by Emerson Eggerichs
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Emerson Eggerichs
Cover of the book Liefde en respek in die gesin (eBoek) by Emerson Eggerichs
Cover of the book Kies liefde ... (eBoek) by Emerson Eggerichs
Cover of the book LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek) by Emerson Eggerichs
Cover of the book n Nuwe dagbreek (eBoek) by Emerson Eggerichs
Cover of the book A Harvest of Blessing (eBook) by Emerson Eggerichs
Cover of the book The Bible in 366 Days for Girls (eBook) by Emerson Eggerichs
Cover of the book Finding rest in God's love by Emerson Eggerichs
Cover of the book Gideon se geskenk by Emerson Eggerichs
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy