Author: | Barrie Burger | ISBN: | 9781415310786 |
Publisher: | Christian Art Distributors Pty Ltd | Publication: | February 17, 2011 |
Imprint: | Struik Christian Media | Language: | Afrikaans |
Author: | Barrie Burger |
ISBN: | 9781415310786 |
Publisher: | Christian Art Distributors Pty Ltd |
Publication: | February 17, 2011 |
Imprint: | Struik Christian Media |
Language: | Afrikaans |
Na die groot sukses van Barrie Burger se boek, Verder met Vrede, is daar nou sy nuwe boek, Tornado - die boek agter die rolprent, Tornado and the Kalahari Horse Whisperer. In Tornado vertel Barrie van die tog van 1 744 km wat hy te perd aangepak het - van die kruin van Tafelberg tot by die Voortrekkermonument in Pretoria - hy op Queen en Pierre op Tornado. Barrie se doelwit met die uitmergelende tog is om die eens stormagtige Tornado as 'n hanteerbare en goed geaarde perd aan die publiek voor te stel en promosiewerk te doen vir die premiere van die rolprent. Tydens die tog word die leser intens deel van Barrie die perdefluisteraar se herinneringe: aan die tyd toe Pierre en Tornado die eerste keer keer na hom toe gekom het vir die toe stormagtige Tornado se emosionele terapie, asook aan die maak van die rolprent in die Kalahari en aan sy optredes langs die pad waar hy in vol kerkgeboue en sale die verhaal van Tornado vertel het. Dis 'n verhaal wat lesers sal boei en tot hul harte sal spreek en genesing vir hul eie pyn sal bring.