Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek)

Vind vreugde en genesing in saamwees met ander gelowiges

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Church, Christian Life
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Riekert Botha, Albert Theron ISBN: 9781431615780
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 8, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Riekert Botha, Albert Theron
ISBN: 9781431615780
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 8, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Besef mense dat die gemeenskap van gelowiges God se skepping is en nie deur mense uitgedink is nie? Riekert Botha en Albert Theron daag lesers in WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET uit om eers te vergeet wat hulle “weet” van gemeentes. Gaan terug na die kern van die saak en ontdek hoekom God gemeentes geskep het. Besef dat dit sy eiendom is en ook die draers van sy lig en waarheid in die gemeenskap. Dan sal lesers weer opnuut die vreugde en genesing in die saamwees met gelowiges ontdek wat hulle sal help om te groei en te ontwikkel in Christus – die Een waarop hulle fokus moet wees. WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET se praktiese aanslag sal gelowiges veilig laat voel in die geborgenheid van die eenheid wat God daargestel het.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Besef mense dat die gemeenskap van gelowiges God se skepping is en nie deur mense uitgedink is nie? Riekert Botha en Albert Theron daag lesers in WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET uit om eers te vergeet wat hulle “weet” van gemeentes. Gaan terug na die kern van die saak en ontdek hoekom God gemeentes geskep het. Besef dat dit sy eiendom is en ook die draers van sy lig en waarheid in die gemeenskap. Dan sal lesers weer opnuut die vreugde en genesing in die saamwees met gelowiges ontdek wat hulle sal help om te groei en te ontwikkel in Christus – die Een waarop hulle fokus moet wees. WANNEER SEERKRY EN GOD SE KONINKRYK ONTMOET se praktiese aanslag sal gelowiges veilig laat voel in die geborgenheid van die eenheid wat God daargestel het.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Bible in 366 Days for Guys (eBook) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Die reunie (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Liefde revolusie by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Ingrypende genade (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Ons het jou lief, Lukas (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book 101 gebede vir my dogter (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Wees die pa wat sy nodig het (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Gideon se geskenk by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book My groot Bybelstorieboek (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Waag dit al is jy bang (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Enfold me with your love, Lord by Riekert Botha, Albert Theron
Cover of the book Die ontmoeting (eBoek) by Riekert Botha, Albert Theron
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy