'n Sluier vir Shahira

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Annelize Morgan, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annelize Morgan ISBN: 9780624052005
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Annelize Morgan
ISBN: 9780624052005
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Vir Isabelle de Neuve verander die lewe in ’n oogwink toe haar vader verongeluk en sy wees gelaat word. Sy laaste versoek is dat sy Frankryk moet verlaat, na die Kaap de Goede Hoop moet gaan en met Etienne le Riche moet trou. Maar op pad word hulle skip deur seerowers oorval en word sy saam met ’n paar ander meisies weggevoer na Arabië waar hulle as slavinne verkoop word aan sjeik Salem Khidr. Wanneer sy aartsvyand, sjeik Xavier Jahrad, haar voor sy neus wegraap, vergeet Isabelle van Frankryk en die Kaap de Goede Hoop. Sy verander in Shahira, ’n blouoog meisie wat die verbeelding van die Bedoeïene aangryp, iemand wat ook aan die woestyn behoort en wat weet dat sy iewers tussen hierdie harde mense ’n plek het. Net jammer dat die oorlogswolke saampak – ook op die liefdesfront, want die beeldskone Beryl word so te sê aan Xavier beloof en dit kan die skaal enige kant toe laat kantel.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 28 by Annelize Morgan
Cover of the book Ena Murray Omnibus 27 by Annelize Morgan
Cover of the book Terug na Eden by Annelize Morgan
Cover of the book Isabella by Annelize Morgan
Cover of the book As by Fire by Annelize Morgan
Cover of the book Helena Hugo Eerste Keur by Annelize Morgan
Cover of the book Reënboog in die sand by Annelize Morgan
Cover of the book In jou hande by Annelize Morgan
Cover of the book Goue horisonne by Annelize Morgan
Cover of the book Dare We Hope? by Annelize Morgan
Cover of the book As die lied verstil by Annelize Morgan
Cover of the book Ettie Bierman Keur 4 by Annelize Morgan
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Annelize Morgan
Cover of the book Tot die dood ons skei by Annelize Morgan
Cover of the book Keerkring van die hart by Annelize Morgan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy