Christelike Uitgewersmpy imprint: 135 books

Om bly te wees (eBoek)

Wanneer 'n feesviering in 'n tragedie eindig, stort haar lewe in duie

by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Language: Afrikaans
Release Date: August 30, 2010

Brooke en Peter se huwelik word tot die uiterste beproef terwyl hul driejarige Hayley om haar lewe veg. In OM BLY TE WEES moet die Baxter-familie mekaar ondersteun al lyk selfs gebed buite bereik. In plaas daarvan om na Brooke te draai om Hayley se ongeluk te verwerk word Peter deur selfverwyt verteer...
by Helene De Kock
Language: Afrikaans
Release Date: May 22, 2018

Die pragtige Kara Geertse is Tukkies se joolprinses met die wêreld aan haar voete en die sterre van ’n blink toekoms in haar oë. Sy laat oral die koppe draai, veral dié van die sjarmante Jannes Conradie. Die lewe is ’n lied ... totdat Kara onverwags voor ’n kruispad te staan kom wat haar...
by Angus Buchan
Language: Afrikaans
Release Date: November 6, 2014

ONS TWEE SAAM is die eerste boek deur die bekende skrywer en evangelis Angus Buchan wat spesifiek vir paartjies geskryf is. Angus deel sy perspektief op die huwelik en hoe om hierdie Godgegewe seëning te waardeer en te beskerm – iets wat hy al meer as 40 jaar saam met sy vrou, Jill, doen. Onderwerpe...

Detoks vir die siel (eBoek)

Word vry van toksiese invloede

by Craig Groeschel
Language: Afrikaans
Release Date: January 2, 2014

Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig. In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen...

n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek)

Verander jou kind se houding, gedrag, karakter in vyf dae

by Kevin Leman
Language: Afrikaans
Release Date: June 17, 2009

Vandag se kinders is almal kop in een mus, en hulle het ’n plan om hulle ouers teen die mure uit te dryf. Gelukkig is ouers uitgeslape genoeg om dit te besef ... en te weet waar om te gaan kers opsteek vir goeie raad wat regtig wérk. ’N NUWE KIND TEEN VRYDAG bied ’n vyfdag-aksieplan vir ouers...

n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek)

Verander jou tiener se gesindheid en gedrag in vyf dae

by Kevin Leman
Language: Afrikaans
Release Date: June 5, 2012

Gister was daar ’n liefdevolle kind in jou huis; vandag is daar ’n vreemde wese in sy plek – een wat nukkerig is, oë-rol tot ’n kuns vervolmaak het en jou radeloos het. Ouers staan verstom oor hierdie metamorfose van kind na tiener. Internasionaal bekende sielkundige en topverkoper-outeur dr....

n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek)

Hoe om: jouself te aanvaar, jou selfvertroue 'n hupstoot te gee, jou lewe te verander in 5 dae

by Kevin Leman
Language: Afrikaans
Release Date: November 2, 2011

Lewensveranderende besluite is meestal die moeilikste om deur te voer. Dr. Kevin Leman maak hierdie taak makliker met sy praktiese benadering, professionele opleiding as sielkundige en skerp humorsin. In ’N NUWE JY TEEN VRYDAG gee dr. Kevin Leman die volgende 5 dag-aksieplan wat jou sal help om jouself,...

Salf vir jou siel (eBoek)

40 dagstukke van vertroosting

by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: July 23, 2013

Wanneer jy onkant betrap word deur smart wat ondraaglik voel, is daar Iemand na wie jy jou kan wend vir onfeilbare troos en bemoediging – die Here wat jou gemaak het. SALF VIR JOU SIEL is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke van die immergewilde Solly Ozrovech. Temas wat tot die hart sal...

Hoop vir jou hart (eBoek)

40 dagstukke oor die Anker van jou geloof

by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: July 23, 2013

Wanneer die lewe met sy normale dosis hartseer, bekommernis, vrees en siekte jou onkant betrap, is daar Iemand na wie jy jou kan wend vir onfeilbare troos, hoop en bemoediging – die Here wat jou gemaak het. HOOP VIR JOU HART is ’n samestelling met 40 bemoedigende dagstukke van die immergewilde Solly...

101 dae van lof (eBoek)

Ek wil die Here loof. Met alles in my wil ek die Here se grootheid prys. Ps. 103:1

by Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: September 18, 2013

Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Lesers kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAE VAN LOF is spesifiek op volwassenes gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP,...

101 dagstukke vir tieners (eBoek)

Die Here het jou lief. Leef dit! Glo dit!

by Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: September 18, 2013

Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Tieners kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAGSTUKKE VIR TIENERS is spesifiek op tieners gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP,...

Die Boodskap (eBoek)

Die Bybel in hedendaagse Afrikaans

by Jan Van der Watt, Stephan Joubert
Language: Afrikaans
Release Date: February 14, 2002

DIE BOODSKAP is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus. Uitstaande kenmerke van DIE BOODSKAP: - Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan. - Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike...

Leef stroom-op! (eBoek)

Leef positief met 'n Fil 4:8-bril in 'n uitdagende wêreld

by Ewald Van Rensburg
Language: Afrikaans
Release Date: November 10, 2014

In LEEF STROOM-OP! gee Ewald van Rensburg vir lesers gereedskap om hierdie wêreld met sy uitdagings positief aan te pak. Filippense 4:8 stel ’n positiewe en hoopvolle lewensuitkyk voor. As jy altyd jou Filippense 4:8-bril dra, sal die Heilige Gees sorg dat jy jou gedagtes rig op alles wat waar is,...

Van futloos tot fantasties! (eBoek)

... want jy is allesbehalwe gewoon in God se oe

by Stephan Joubert, Johan Smith
Language: Afrikaans
Release Date: March 3, 2015

Ons het deesdae maar min tyd vir stil word. Dit beteken ook dat ons min tyd het om te besef hoe buitengewoon ons in God se oë is en hoe waardevol ons vir Hom kan wees – met ons issues en al. VAN FUTLOOS TOT FANTASTIES! – uit die pen van gewilde outeurs Stephan Joubert en Johan Smith – bied 20...
1 2 3 4 56 7 8 9 10
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy