Struik Christian Media imprint: 225 books

Haal die konflik uit jou lewe

Bou gesonde verhoudings wat 'n leeftyd sal deurstaan

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2012

God het bedoel dat elkeen van ons die vreugde sal beleef van ‘n lewe sonder konflik, maar dit is nie die realiteit van ons elkedagse lewe nie. Ons is vol emosionele kneusplekke, stres en wrokkigheid met onafgehandelde kwessies in ons verhoudings. Dit hoef egter nie so te wees nie – Joyce Meyer wys...
by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2012

In Wees oorgehaal vir die lewe! verduidelik Joyce aan die leser waar om na die oorsprong van dit wat jou motiveer en aanspoor om te leef soos jy leef te gaan soek. Sy help die leser verstaan hoe om jou lewensdoel te bepaal en help jou om die oorgawe en geesdrif wat jou aanvuur om hierdie doel te verwesenlik, te ontdek.

Praat Nuut Leef Nuut

Verstaan die krag van jou woorde

by Joyce Meyer
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2013

In Praat nuut, leef nuut bou Joyce Meyer op die beginsels in haar vorige boeke, Verstaan die krag van jou denke en Neem beheer oor jou emosies. Sy ondersoek die krag wat jou woorde inhou en wys lesers hoe om seker te maak dat hul gesprekke opbouend, gesond en op positiewe resultate gefokus bly. Elke...
by Nianell
Language: English
Release Date: September 13, 2011

Wherever she goes the popular South African singer and celebrity, Nianell, offers this important, inspiring message: Every one of us may, can and should love ourselves. If we can do this, we will touch people around us and thereby make a difference in their lives. In her first book, Knowing Who I Am,...
by Hennie Stander
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2011

Om gereeld tyd saam met jou kinders deur te bring, is ’n belegging in hul toekoms. Lees die stories en werk stap vir stap saam deur die oefeninge in hierdie boek, en jy sal gou jou kind se vordering begin sien. Daar is 15 temas wat elk bestaan uit ’n storie met geestelike lesse en oefeninge vir taalverryking...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: November 1, 2013

New York Times topverkoperskrywer, Karen Kingsbury, bewys in Vyftien minute waarom sy een van die wêreld se gunsteling romanskrywers is met ’n treffende verhaal oor die prys en opofferings van roem. Vyftien minute vertel die verhaal van Zack Dylan, ’n aantreklike drie-en-twintigjarige met ’n groot...

n Tweede kans (eBoek)

Wanneer liefde groter is as ons keuses

by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: November 1, 2013

Elke jaar vier Sarah Lindeman Kersfees op ’n spesiale manier. Dit is ’n tyd wanneer sy onthou waar sy vandaan kom en wat sy vandag is, en hoe ’n spesiale liedjie haar jare gelede ’n tweede kans gegee het. Maar vanjaar is anders. Vanjaar is daar ’n desperate jong vrou wat luister, ’n verpleegster...
by Karen Kingsbury
Language: Afrikaans
Release Date: March 1, 2015

Topverkoperskrywer Karen Kingsbury bied ’n fiktiewe blik op die ses familielede van Jesus oor wie ons in die Bybel lees. Haar verhale is geanker in die Skrif en sal in die harte van lesers ’n ongekende, emosionele verbintenis met die Bybel laat ontstaan. Deur Die familie van Jesus sal lesers ’n...

Praat mekaar se taal

Ontsyfer jou maat se kommunikasiekode: liefde vir haar, respek vir hom

by Emerson Eggerichs
Language: Afrikaans
Release Date: December 9, 2011

In sy revolusionêre benadering om egpare te help om hul vernietigende kommunikasiepatrone te verander, onthul dr Emmerson die een geheim tot jou maat se taal: onvoorwaardelike respek vir hom het soveel krag as wat onvoorwaardelike liefde vir haar het. Hy bou verder op hierdie insig met deurbraak-tegnieke...

Ons het jou lief, Lukas (eBoek)

’n Ware verhaal van liefde en oorwinning

by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: July 1, 2014

Ons het jou lief, Lukas is ’n fiktiewe verhaal wat op ’n ware gesinsverhaal gebaseer is. Dit is Susan Westra se storie – Lukas se vrou wat die keuse gemaak het om haar man met sy bipolêre gemoedsversteuring en alkohol-afhanklikheid deur die oë van Jesus Christus te bly sien. Dit is die verhaal...
by Maretha Maartens
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2014

Madeline Durant is ’n aantreklike, intelligente vrou. As kind was sy gespanne en as tiener intens gevoelig vir atmosfeer, valsheid en verwerping. Sy kom uit ’n gebroke en later hersaamgestelde gesin – ’n ervaring wat diep letsels laat. Madeline en James trou jonk, en Madeline glo dat James Durant...
by Mary Farrar
Language: Afrikaans
Release Date: March 28, 2011

In "Dís hoe jou man dink" bevestig skrywer Mary Farrar dat elke vrou – hetsy sy ’n eggenoot, ma of enkelloper is – ’n kragtige en lewensveranderende rol kan speel in die seksuele lewe van die mans in haar lewe. Leer om dinge vanuit sy perspektief te sien; dink soos hy dink; ervaar emosies soos...

Vanuit my hart

Kies 'n doelgerigte en passievolle lewe

by Robin McGraw
Language: Afrikaans
Release Date: September 13, 2011

In Vanuit My Hart spreek Robin McGraw direk tot die Hart van die vrou. Sy vertel onomwonde dat elke vrou twee dinge moet weet om geluk, vervulling en vrede te ervaar: wie jy is EN wie jy bedoel is om te wees. Die eerste gaan oor die realiteit van jou lewe, en die tweede het te doen met jou lewensdoel....

Gebed 101 (eBook)

Praktiese gebedsriglyne vir sinvolle gebedstye

by Bennie Mostert
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2016

Waarom bid mense nie? Ná baie boeke wat Bennie Mostert oor gebed gelees het, seminare wat hy aangebied het en ’n aantal boeke wat hy oor hierdie onderwerp geskryf het, het hy tot die gevolgtrekking gekom dat mense graag wil bid, maar nie weet wát om te bid nie en voel hulle weet nie hóé om te bid...
First 9 10 11 12 13 14 1516 17
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy